Geneem en gelees: oor Dirkie Smit as hermeneutiese teoloog

D. Veldsman
{"title":"Geneem en gelees: oor Dirkie Smit as hermeneutiese teoloog","authors":"D. Veldsman","doi":"10.5952/54-0-366","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Met spesifieke toespitsing op die werk Neem, lees! (2006) van die sistematiese teoloog Dirkie smit van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch, word krities gevra na sy benadering tot en verstaan van die plek van hermeneutiek in teologiese besinning. Op grond van ‘n uiteensetting van sy diepgaande hermeneutiese verstaan, word sy benadering beskrywe as ‘n ekumenies-ekklesiologiese rasionaliteitsmodel. Ten opsigte van hierdie model word die vraag gestel “waarheen?” dit ons hermeneuties neem. Hierdie “waarheen?” word aangedui en krities bespreek met as kernpunt van kritiek die volledige ignorering van die eietydse teologie-wetenskap debat wat op geen wyse vormgewend neerslag vind in Smit se hermeneutiese model nie.","PeriodicalId":18902,"journal":{"name":"Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2013-12-18","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.5952/54-0-366","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Met spesifieke toespitsing op die werk Neem, lees! (2006) van die sistematiese teoloog Dirkie smit van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch, word krities gevra na sy benadering tot en verstaan van die plek van hermeneutiek in teologiese besinning. Op grond van ‘n uiteensetting van sy diepgaande hermeneutiese verstaan, word sy benadering beskrywe as ‘n ekumenies-ekklesiologiese rasionaliteitsmodel. Ten opsigte van hierdie model word die vraag gestel “waarheen?” dit ons hermeneuties neem. Hierdie “waarheen?” word aangedui en krities bespreek met as kernpunt van kritiek die volledige ignorering van die eietydse teologie-wetenskap debat wat op geen wyse vormgewend neerslag vind in Smit se hermeneutiese model nie.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
文献相关原料
公司名称 产品信息 采购帮参考价格
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信