Heuningbos (Cyclopia spp.) volwasse embrioweefselkultuur en die effek van peulposisie op saadkleur

J. Koen, M. Slabbert, M. Booyse, C. Bester
{"title":"Heuningbos (Cyclopia spp.) volwasse embrioweefselkultuur en die effek van peulposisie op saadkleur","authors":"J. Koen, M. Slabbert, M. Booyse, C. Bester","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.798","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Plante (verskillende genotipes) van Cyclopia spesies word gebruik om Suid-Afrikaanse heuningbostee (’n kruietee produk) te produseer en word tans deur teling vir grootskaalse verbouing verbeter. Saaddimorfisme en dormansie beïnvloed egter die ontkiemingspersentasie negatief. Deur gebruik te maak van volwasse embrioweefselkulture is studies om die ontkiemingspersentasie van saad te verhoog op C. longifolia, C. maculata en C. subternata gedoen. Die effek van stratifikasie op saadontkieming deur geen of ’n kouebehandeling toe te pas, is ook ondersoek. Volwasse embrios is hierna uit sade verwyder en vir ’n 24-uur fotoperiode by 25°C ± 1°C op weefselkultuur gekweek. Die kweek van volwasse embrios deur middel van weefselkulture was suksesvol en het deurlopend meer plante vergeleke met konvensionele saaimetode gelewer. Studies om die effek wat saadpeulposisie van die moederplant op saadkleur het, is ook gedoen. Volwasse heuningbospeule is vanaf die boonste, middelste en onderste-derdes van die blaarbedekte deel van die heuningbosplante versamel om die aantal groen/intermediêre/bruin sade wat by elke gedeelte geproduseer is, te bepaal. Die verhouding van saaddimorfisme wat by elke gedeelte geproduseer word, kon egter nie deur peulposisie voorspel word nie.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"15 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-08-19","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.798","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Plante (verskillende genotipes) van Cyclopia spesies word gebruik om Suid-Afrikaanse heuningbostee (’n kruietee produk) te produseer en word tans deur teling vir grootskaalse verbouing verbeter. Saaddimorfisme en dormansie beïnvloed egter die ontkiemingspersentasie negatief. Deur gebruik te maak van volwasse embrioweefselkulture is studies om die ontkiemingspersentasie van saad te verhoog op C. longifolia, C. maculata en C. subternata gedoen. Die effek van stratifikasie op saadontkieming deur geen of ’n kouebehandeling toe te pas, is ook ondersoek. Volwasse embrios is hierna uit sade verwyder en vir ’n 24-uur fotoperiode by 25°C ± 1°C op weefselkultuur gekweek. Die kweek van volwasse embrios deur middel van weefselkulture was suksesvol en het deurlopend meer plante vergeleke met konvensionele saaimetode gelewer. Studies om die effek wat saadpeulposisie van die moederplant op saadkleur het, is ook gedoen. Volwasse heuningbospeule is vanaf die boonste, middelste en onderste-derdes van die blaarbedekte deel van die heuningbosplante versamel om die aantal groen/intermediêre/bruin sade wat by elke gedeelte geproduseer is, te bepaal. Die verhouding van saaddimorfisme wat by elke gedeelte geproduseer word, kon egter nie deur peulposisie voorspel word nie.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信