{"title":"Mud cloth from Mali: its making and use","authors":"E. Toerien","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52840","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Bogolanfini van Mali, beter bekend as mud cloth, het in die laaste aantal jare bekendheid verwerf en daarby ook baie gewild geraak. Vir baie jare was dit nie duidelik hoe hierdie kleedstof gemaak is nie. Dit was algemeen aanvaar dat die ontwerpe deur 'n bleikingsproses verkry is. Vandag is dit bekend dat die ligte ontwerpe verkry word deur hulle met donker modder te omlyn en daarna die agtergrond in te vul. Afgesien van bogolanfini se dekoratiewe waarde, het die verskillende motiewe ook simboliese waarde, en word verskillende kombinasies gebruik om 'n geskiedkundige gebeurtenis te herdenk of 'n plaaslike held te vereer. In hierdie artikel word daar gekyk na die tegnieke wat gebruik word om bogolanfini te maak, na die betekenis van sommige motiewe, en die verskillende maniere waarop die tegnieke of motiewe gebruik word. Die redes vir die verhoogde belangstelling in, en vervaardiging van bogolanfini word ook aangespreek.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"58 1","pages":"52-57"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"5","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52840","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 5
Abstract
Bogolanfini van Mali, beter bekend as mud cloth, het in die laaste aantal jare bekendheid verwerf en daarby ook baie gewild geraak. Vir baie jare was dit nie duidelik hoe hierdie kleedstof gemaak is nie. Dit was algemeen aanvaar dat die ontwerpe deur 'n bleikingsproses verkry is. Vandag is dit bekend dat die ligte ontwerpe verkry word deur hulle met donker modder te omlyn en daarna die agtergrond in te vul. Afgesien van bogolanfini se dekoratiewe waarde, het die verskillende motiewe ook simboliese waarde, en word verskillende kombinasies gebruik om 'n geskiedkundige gebeurtenis te herdenk of 'n plaaslike held te vereer. In hierdie artikel word daar gekyk na die tegnieke wat gebruik word om bogolanfini te maak, na die betekenis van sommige motiewe, en die verskillende maniere waarop die tegnieke of motiewe gebruik word. Die redes vir die verhoogde belangstelling in, en vervaardiging van bogolanfini word ook aangespreek.