Assessering van die onkruidspektrum en assosiasies daarvan met onderdrukkende verbouingstrategieë op George

M. Ferreira, M. van der Rijst
{"title":"Assessering van die onkruidspektrum en assosiasies daarvan met onderdrukkende verbouingstrategieë op George","authors":"M. Ferreira, M. van der Rijst","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.806","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Onkruide is een van die grootste produksie-knelpunte in gewasverbouing en kan oesopbrengs op grond van spesiesamestelling en digtheid beïnvloed. ’n Veldproef is van stapel gestuur om die samestelling van die onkruidspektrum te beoordeel en omgewingsvriendelike praktyke wat onkruide onderdruk, te evalueer. Die hoofdoel van hierdie studie was, eerstens, om die spesies-samestelling van die onkruidspektrum te bepaal sodat die bestaande oorvloedigheidsindeks bereken kon word, en tweedens, om assosiasies van die onkruidspektrum na behandeling met onderdrukkende verbouingstrategieë te bepaal. Onkruide is by elke bemonsteringspunt geïdentifiseer en die aantal individuele plante afsonderlik aangeteken. Hoofkomponent Analise is gebruik om aan te toon hoe behandelings in verband staan tot die onkruidspektrum. Onkruidspesies behorende aan 19 plantfamilies, is geïdentifiseer. Wintergras (Poa annua) was die volopste winteronkruid met ’n indekswaarde van 34.9. Geeluintjies (Cyperus esculentus) was die volopste someronkruid met ’n indekswaarde van 74.8. As someronkruid het knopkruid (Galinsoga parviflora) sterk assosiasies met sommige behandelings getoon. Verskeie behandelings het doeltreffende onderdrukking tot gevolg gehad waarmee geen winteronkruide assosiasies kon vorm nie. Hardnekkige en skadelike onkruidspesies kan deur nie-chemiese strategieë bestuur word deur die integrering van geen-bewerking, verbouing van smoorgewasse met ’n peulgewaskomponent, platsny van gewasse, en laasgenoemde op te volg deur fynkap van biomassa met ’n deklaagimplement. In die konteks van plaaslike toestande kan dit meer wenslike (lae kompeterende) onkruidspesies bevorder wat sodoende skadelike (hoog kompeterende) onkruidsoorte onderdruk.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"70 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-06-28","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.806","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Onkruide is een van die grootste produksie-knelpunte in gewasverbouing en kan oesopbrengs op grond van spesiesamestelling en digtheid beïnvloed. ’n Veldproef is van stapel gestuur om die samestelling van die onkruidspektrum te beoordeel en omgewingsvriendelike praktyke wat onkruide onderdruk, te evalueer. Die hoofdoel van hierdie studie was, eerstens, om die spesies-samestelling van die onkruidspektrum te bepaal sodat die bestaande oorvloedigheidsindeks bereken kon word, en tweedens, om assosiasies van die onkruidspektrum na behandeling met onderdrukkende verbouingstrategieë te bepaal. Onkruide is by elke bemonsteringspunt geïdentifiseer en die aantal individuele plante afsonderlik aangeteken. Hoofkomponent Analise is gebruik om aan te toon hoe behandelings in verband staan tot die onkruidspektrum. Onkruidspesies behorende aan 19 plantfamilies, is geïdentifiseer. Wintergras (Poa annua) was die volopste winteronkruid met ’n indekswaarde van 34.9. Geeluintjies (Cyperus esculentus) was die volopste someronkruid met ’n indekswaarde van 74.8. As someronkruid het knopkruid (Galinsoga parviflora) sterk assosiasies met sommige behandelings getoon. Verskeie behandelings het doeltreffende onderdrukking tot gevolg gehad waarmee geen winteronkruide assosiasies kon vorm nie. Hardnekkige en skadelike onkruidspesies kan deur nie-chemiese strategieë bestuur word deur die integrering van geen-bewerking, verbouing van smoorgewasse met ’n peulgewaskomponent, platsny van gewasse, en laasgenoemde op te volg deur fynkap van biomassa met ’n deklaagimplement. In die konteks van plaaslike toestande kan dit meer wenslike (lae kompeterende) onkruidspesies bevorder wat sodoende skadelike (hoog kompeterende) onkruidsoorte onderdruk.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信