{"title":"Speculation and exploitation: the Southern Rhodesian mining industry in the company era","authors":"I. Phimister","doi":"10.4314/ZJH.V30I2.6771","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Spekulasie en eksploitasie : die Suid-Rhodesiese Mynboubedryf in die Company -era In die geskiedskrywing oor mynbou in koloniale Zimbabwe word algemeen \nsaamgestem dat die bedryf op die uitbuiting van goedkoop swart arbeid geskoei was. \nEenstemmigheid geld ook in die historiografie wat betref die periodisering van die \ngeskiedenis. 'n Aanvanklike periode van spekulasie en bedrog is na die draai van die \ntwintigste eeu gevolg deur 'n fase waarin die bedryf se winsgewendheid deur 'n \nmeedoenlose beleid van kosteminimalisering verseker is. Terwyl sommige kundiges \ndaarop gewys het dat spekulasie en eksploitasie soms in dieselfde periode voorgekom \nhet, is die verband tussen die twee tot nog toe nie verken nie. In hierdie artikel word \naan die hand van 'n gevallestudie van een belangrike myn, geargumenteer dat \nspekulasie nie so seer eksploitasie vervang het as wat dit 'n intieme verhouding \ndaarmee ontwikkel het nie.\nThat mining in colonial Zimbabwe in general turned on the exploitation of cheap \nblack labour is well established in the subject's historiography. So too is its \nperiodisation. An initial period of speculation and fraud gave way after the turn of the \ntwentieth century to one in which the industry's profitability was secured largely \nthrough ruthless policies of cost minimisation. While some scholars however noted \nthat speculation and exploitation occasionally existed in the same period, the links \nbetween the two have never been explored. By means of a case study of one important \nmine, this article argues that speculation did not so much replace exploitation as \ndevelop an intimate relationship with it.","PeriodicalId":83564,"journal":{"name":"Zambezia","volume":"14 1","pages":"178-189"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2003-11-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Zambezia","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/ZJH.V30I2.6771","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
Abstract
Spekulasie en eksploitasie : die Suid-Rhodesiese Mynboubedryf in die Company -era In die geskiedskrywing oor mynbou in koloniale Zimbabwe word algemeen
saamgestem dat die bedryf op die uitbuiting van goedkoop swart arbeid geskoei was.
Eenstemmigheid geld ook in die historiografie wat betref die periodisering van die
geskiedenis. 'n Aanvanklike periode van spekulasie en bedrog is na die draai van die
twintigste eeu gevolg deur 'n fase waarin die bedryf se winsgewendheid deur 'n
meedoenlose beleid van kosteminimalisering verseker is. Terwyl sommige kundiges
daarop gewys het dat spekulasie en eksploitasie soms in dieselfde periode voorgekom
het, is die verband tussen die twee tot nog toe nie verken nie. In hierdie artikel word
aan die hand van 'n gevallestudie van een belangrike myn, geargumenteer dat
spekulasie nie so seer eksploitasie vervang het as wat dit 'n intieme verhouding
daarmee ontwikkel het nie.
That mining in colonial Zimbabwe in general turned on the exploitation of cheap
black labour is well established in the subject's historiography. So too is its
periodisation. An initial period of speculation and fraud gave way after the turn of the
twentieth century to one in which the industry's profitability was secured largely
through ruthless policies of cost minimisation. While some scholars however noted
that speculation and exploitation occasionally existed in the same period, the links
between the two have never been explored. By means of a case study of one important
mine, this article argues that speculation did not so much replace exploitation as
develop an intimate relationship with it.