Moderne tegnologieë wat gebruik word om suurmyndreinering te behandel deur gebruik te maak van ’n polimeergebaseerde adsorbeermiddel (chitosaan en natuurlike vesels)

T. Makondo, GS Perry, ER Sadiku
{"title":"Moderne tegnologieë wat gebruik word om suurmyndreinering te behandel deur gebruik te maak van ’n polimeergebaseerde adsorbeermiddel (chitosaan en natuurlike vesels)","authors":"T. Makondo, GS Perry, ER Sadiku","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.849","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ’n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ’n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes aan water en suurstof blootgestel word. Navorsers het bevind dat die doeltreffendste metode om SMD te behandel die gebruik is van bioafbreekbare adsorberende membrane, gemaak van chitosaan en natuurlike vesels, of chitosaan en natuurlik voorkomende minerale, bv. titaandioksied. In hierdie verslag word ’n oorsig gedoen van die doeltreffendste behandelings vir afvalwater (suurmyndreinering) wat van adsorberende membrane gebruik maak. Hierdie oorsig kyk na die koste van die installering van adsorberende membrane en tref ’n vergelyking met tradisionele behandelingstegnologieë wat in die behandeling van SMD gebruik word. Polimeergebaseerde adsorbeermiddels word vergelyk met die tradisionele behandelingstegnologieë wat by die behandeling van SMD gebruik word, en daar word ’n oorsig gedoen van die gebruik van polimeergebaseerde materiale as gevorderde materiale vir swaarmetaalverwydering en SMD-behandeling. Die effek wat hierdie nuwe tegnologie op die omgewing en mense het, word ook ondersoek.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"27 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2022-03-29","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.849","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ’n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ’n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes aan water en suurstof blootgestel word. Navorsers het bevind dat die doeltreffendste metode om SMD te behandel die gebruik is van bioafbreekbare adsorberende membrane, gemaak van chitosaan en natuurlike vesels, of chitosaan en natuurlik voorkomende minerale, bv. titaandioksied. In hierdie verslag word ’n oorsig gedoen van die doeltreffendste behandelings vir afvalwater (suurmyndreinering) wat van adsorberende membrane gebruik maak. Hierdie oorsig kyk na die koste van die installering van adsorberende membrane en tref ’n vergelyking met tradisionele behandelingstegnologieë wat in die behandeling van SMD gebruik word. Polimeergebaseerde adsorbeermiddels word vergelyk met die tradisionele behandelingstegnologieë wat by die behandeling van SMD gebruik word, en daar word ’n oorsig gedoen van die gebruik van polimeergebaseerde materiale as gevorderde materiale vir swaarmetaalverwydering en SMD-behandeling. Die effek wat hierdie nuwe tegnologie op die omgewing en mense het, word ook ondersoek.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信