{"title":"Effective utilisation of generation Y quantity surveyors","authors":"E. V. Eck, Michelle Burger","doi":"10.18820/24150487/AS23I2.3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In South Africa, 43% of all quantity surveyors are identified as generation Y, orn between 1981 and 2000. This highlights the importance of generation Y to the Quantity Surveying (QS) profession, as they are the future upon which the QS profession will build. A lack of knowledge of the differences among generations can easily lead to misunderstandings and conflict in the workplace. QS employers who want to effectively utilise generation Y employees require a sound knowledge and understanding of their attributes and expectations in relation to their job requirements. This study examines the literature on the attributes and expectations as well as the roles and responsibilities of a generation Y quantity surveyor. Suggestions are made as to how QS employers could utilise generation Y more effectively by harnessing their energy and capitalising on their attributes. Initially, 554 published papers, articles and books were generated as references, of which only 68 were purposively selected and extensively reviewed to analyse the key attributes of generation Y as well as to determine the main functions and services rendered by a quantity surveyor. The literature review showed that the key attributes and expectations of generation Y are flexibility; a meaningful job; interesting work; good relationships with supervisors; regular feedback, and career growth opportunities. The literature review also indicated that the service stages offered by a quantity surveyor are inception; concept and viability; design development; documentation and procurement; construction, and close-out. Based on the literature reviewed, generation Y has the potential to be the highest producing workforce in history. QS employers, who practically apply generational knowledge in relation to job requirements, should be able to unlock the potential of generation Y, increase its productivity, and ultimately its profitability. The findings of this article will be of value to employers in the QS profession by expanding their knowledge and understanding of their generation Y employees. Adapting management and leadership strategies according to these findings could lead to higher staff satisfaction, resulting in workforce productivity and increased profitability.In Suid-Afrika is 43% van alle bourekenaars geidentifiseer as generasie Y, wat gebore is tussen 1981 en 2000. Dit beklemtoon die belangrikheid van generasie Y vir die bourekenaarsprofessie aangesien hierdie generasie die toekoms is waarop die professie moet voortbou. Te min kennis van generasie verskille kan maklik lei tot misverstande en konflik in die werkplek. Bourekenaarwerkgewers wat generasie Y-werknemers effektief wil aanwend, benodig genoegsame kennis oor hierdie generasie se eienskappe en verwagtinge in verhouding tot hul werksverpligtinge. Hierdie studie bestudeer die literatuur oor die eienskappe en verwagtinge van generasie Y asook wat die rol en verantwoordelikhede van ‘n bourekenaar is. Voorstelle word gemaak oor hoe bourekenaarwerkgewers generasie Y-werknemers meer effektief kan gebruik deur hul energie te benut en op hul eienskappe te kapitaliseer. Aanvanklik is 554 gepubliseerde referate, artikels en boeke gegenereer as verwysings, waarvan slegs 68 doelgerig geselekteer en omvattend hersien is deur die sleuteleienskappe van generasie Y te analiseer asook om te bepaal wat die hooffunksies en dienste van ‘n bourekenaar is. Die literere oorsig het die volgende aangedui as die sleuteleienskappe en verwagtinge van generasie Y: buigsaamheid; ‘n betekenisvolle werk; interessante werk; goeie verhouding met toesighouer; gereelde terugvoer, en geleentheid vir groei in hul loopbaan. Die literere oorsig het ook die volgende getoon as die diensleweringstadiums wat bourekenaars bied: die ontstaan; konsep en lewensvatbaarheid; ontwerpontwikkeling; dokumentasie en verkryging; konstruksie, en afsluiting. Gebaseer op die literere oorsig het generasie Y die potensiaal om die produktiefste werksmag in die geskiedenis te wees. Bourekenaarwerkgewers wat kennis oor verskillende generasies in verhouding tot werksverpligtinge prakties kan toepas, behoort daartoe in staat te wees om generasie Y se potensiaal te ontsluit, sy produktiwiteit te verhoog, en uiteindelik ook winsgewendheid te verhoog. Die bevindinge van hierdie artikel sal van waarde wees vir werkgewers in die bourekenaarsprofessie deur hul kennis en begrip oor generasie Y-werknemers te verbreed. Deur bestuur- en leierskapstrategiee aan te pas in lyn met hierdie bevindinge kan lei tot hoer werknemertevredenheid wat sal lei tot werksmagproduktiwiteit en verhoogde winsgewendheid.","PeriodicalId":42571,"journal":{"name":"Acta Structilia","volume":"933 1","pages":"57-78"},"PeriodicalIF":0.6000,"publicationDate":"2017-02-02","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Acta Structilia","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.18820/24150487/AS23I2.3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"MANAGEMENT","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1
Abstract
In South Africa, 43% of all quantity surveyors are identified as generation Y, orn between 1981 and 2000. This highlights the importance of generation Y to the Quantity Surveying (QS) profession, as they are the future upon which the QS profession will build. A lack of knowledge of the differences among generations can easily lead to misunderstandings and conflict in the workplace. QS employers who want to effectively utilise generation Y employees require a sound knowledge and understanding of their attributes and expectations in relation to their job requirements. This study examines the literature on the attributes and expectations as well as the roles and responsibilities of a generation Y quantity surveyor. Suggestions are made as to how QS employers could utilise generation Y more effectively by harnessing their energy and capitalising on their attributes. Initially, 554 published papers, articles and books were generated as references, of which only 68 were purposively selected and extensively reviewed to analyse the key attributes of generation Y as well as to determine the main functions and services rendered by a quantity surveyor. The literature review showed that the key attributes and expectations of generation Y are flexibility; a meaningful job; interesting work; good relationships with supervisors; regular feedback, and career growth opportunities. The literature review also indicated that the service stages offered by a quantity surveyor are inception; concept and viability; design development; documentation and procurement; construction, and close-out. Based on the literature reviewed, generation Y has the potential to be the highest producing workforce in history. QS employers, who practically apply generational knowledge in relation to job requirements, should be able to unlock the potential of generation Y, increase its productivity, and ultimately its profitability. The findings of this article will be of value to employers in the QS profession by expanding their knowledge and understanding of their generation Y employees. Adapting management and leadership strategies according to these findings could lead to higher staff satisfaction, resulting in workforce productivity and increased profitability.In Suid-Afrika is 43% van alle bourekenaars geidentifiseer as generasie Y, wat gebore is tussen 1981 en 2000. Dit beklemtoon die belangrikheid van generasie Y vir die bourekenaarsprofessie aangesien hierdie generasie die toekoms is waarop die professie moet voortbou. Te min kennis van generasie verskille kan maklik lei tot misverstande en konflik in die werkplek. Bourekenaarwerkgewers wat generasie Y-werknemers effektief wil aanwend, benodig genoegsame kennis oor hierdie generasie se eienskappe en verwagtinge in verhouding tot hul werksverpligtinge. Hierdie studie bestudeer die literatuur oor die eienskappe en verwagtinge van generasie Y asook wat die rol en verantwoordelikhede van ‘n bourekenaar is. Voorstelle word gemaak oor hoe bourekenaarwerkgewers generasie Y-werknemers meer effektief kan gebruik deur hul energie te benut en op hul eienskappe te kapitaliseer. Aanvanklik is 554 gepubliseerde referate, artikels en boeke gegenereer as verwysings, waarvan slegs 68 doelgerig geselekteer en omvattend hersien is deur die sleuteleienskappe van generasie Y te analiseer asook om te bepaal wat die hooffunksies en dienste van ‘n bourekenaar is. Die literere oorsig het die volgende aangedui as die sleuteleienskappe en verwagtinge van generasie Y: buigsaamheid; ‘n betekenisvolle werk; interessante werk; goeie verhouding met toesighouer; gereelde terugvoer, en geleentheid vir groei in hul loopbaan. Die literere oorsig het ook die volgende getoon as die diensleweringstadiums wat bourekenaars bied: die ontstaan; konsep en lewensvatbaarheid; ontwerpontwikkeling; dokumentasie en verkryging; konstruksie, en afsluiting. Gebaseer op die literere oorsig het generasie Y die potensiaal om die produktiefste werksmag in die geskiedenis te wees. Bourekenaarwerkgewers wat kennis oor verskillende generasies in verhouding tot werksverpligtinge prakties kan toepas, behoort daartoe in staat te wees om generasie Y se potensiaal te ontsluit, sy produktiwiteit te verhoog, en uiteindelik ook winsgewendheid te verhoog. Die bevindinge van hierdie artikel sal van waarde wees vir werkgewers in die bourekenaarsprofessie deur hul kennis en begrip oor generasie Y-werknemers te verbreed. Deur bestuur- en leierskapstrategiee aan te pas in lyn met hierdie bevindinge kan lei tot hoer werknemertevredenheid wat sal lei tot werksmagproduktiwiteit en verhoogde winsgewendheid.
在南非,43%的工料测量师是1981年至2000年间出生的Y世代。这凸显了Y世代对工料测量(QS)专业的重要性,因为他们是QS专业的未来。缺乏对代际差异的了解很容易导致工作场所的误解和冲突。想要有效利用Y世代员工的QS雇主需要对他们的属性和与工作要求相关的期望有充分的了解和理解。本研究考察了关于Y世代工料测量师的属性和期望以及角色和责任的文献。关于QS雇主如何更有效地利用Y世代的能量和利用他们的属性,他们提出了建议。最初,我们收集了554篇已发表的论文、文章和书籍作为参考资料,其中只有68篇是有意挑选和广泛审查的,以分析Y世代的主要特征,并确定工料测量师的主要功能和服务。文献综述表明,Y一代的关键属性和期望是灵活性;有意义的工作;有趣的工作;与主管关系良好;定期反馈和职业发展机会。文献综述还表明,工料测量师提供的服务阶段是初始的;概念和可行性;设计开发;文件和采购;施工,关闭。根据文献综述,Y一代有潜力成为历史上生产力最高的劳动力。QS公司的雇主们实际上将这一代人的知识与工作要求相结合,应该能够释放Y世代的潜力,提高他们的生产力,最终提高他们的盈利能力。本文的发现对于QS行业的雇主来说是有价值的,可以扩展他们对Y世代员工的认识和理解。根据这些发现调整管理和领导策略可以提高员工满意度,从而提高劳动力生产力和盈利能力。在非洲南部,有43%的非洲人的性别认同是Y型的,这是1981年至2000年的数据。dklemton die belangrikheid van genereks是一种新型的模具专业,是一种新型的模具专业。最重要的是,肯尼斯·范·范的高超技艺可以让你在工作中更容易理解。Bourekenaarwerkgewers窟generasie Y-werknemers effektief aanwend, benodig genoegsame kennis可怜hierdie generasie se eienskappe en verwagtinge在verhouding合计hul werksverpligtinge。层次研究是研究死亡文学的基础,是研究死亡文学的基础,是研究死亡文学的基础。Voorstelle word gemaak的意思是说,一个人可以有效地利用自己的资源,为公司提供能源,而另一个人可以利用资本。anvanklikk是554个出版商的参考文献,文章被称为“通用”,wawak是68个出版商的参考文献,分析师被称为“通用”,而分析师被称为“通用”。Die literere (Die volgende aangedui)和Die sleuteleienskappe (Die sleuteleienskappe en verwaginge van generasie)的翻译结果:在这两者之间,是一项艰巨的工作;有趣的颂歌;Goeie势如破竹地遇到了邻居;Gereelde terugvover说,“我认为这是一个非常好的例子。”“Die literere”是“Die volgende getoon”,意思是“Die volgende getoon”,意思是“Die ontstaan”。Konsep en lewensvatbaarheid;ontwerpontwikkeling;纪录片甚至是非常惊人的;罢工,甚至是罢工。模具工艺师:模具工艺师:模具工艺师:模具工艺师:模具工艺师:模具工艺师:模具工艺师布列肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯肯。van hierdie artikel - van waarde - verkgeers - verkgeers - verbreed - vergenes - vergeners - verbreed - vergenes - vergeners他说:“我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的产品是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是,我们的战略是。”