The feasibility of introducing solar ovens to rural women in Maphephethe

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Merridy Wilson, J. M. Green
{"title":"The feasibility of introducing solar ovens to rural women in Maphephethe","authors":"Merridy Wilson, J. M. Green","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52793","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Vorige navorsing het bewys dat die potensiaal vir \ndie bemagtiging van baie landelike vroue in ‘n beter \nmanier van beide kook en die versameling van brandhout le. Die vele huishoudelike pligte van vroue kan so verlig word. ‘n Sonkookprojek is na aanleiding van hierdie bevinding in Maphephethe, ‘n landelike gemeenskap omtrent 80 km wes van Durban, geinisieer. \nDie doel met die projek was drievoudig: om die \nsonoondtegnologie in die gebied bekend te stel, om \n‘n kookprofiel op te stel ten einde die geskiktheid \nvan sonkookmetodes vir die plaaslike omstandighede \nte bepaal, en om die mense te leer hoe om eenvoudige, goedkoop sonoonde te bou. Formele vraelyste, fokusgroepe en informele gesprekke is gebruik om die data in te samel en om die nuwe tegnologie aan die gemeenskap bekend te stel. Die resultate dui daarop dat sonkook in Maphephethe moontlik is, alhoewel sekere aspekte aandag moet geniet en die tegnologie daarvolgens aangepas moet word. Die geslagstereotipes wat aan tegnologieoordrag verbonde is, is bespreek, en \n‘n pad vorentoe is aangewys om die tegnologie \nmeer aanvaarbaar te maak.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"27 1","pages":"54-61"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"17","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52793","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 17

Abstract

Vorige navorsing het bewys dat die potensiaal vir die bemagtiging van baie landelike vroue in ‘n beter manier van beide kook en die versameling van brandhout le. Die vele huishoudelike pligte van vroue kan so verlig word. ‘n Sonkookprojek is na aanleiding van hierdie bevinding in Maphephethe, ‘n landelike gemeenskap omtrent 80 km wes van Durban, geinisieer. Die doel met die projek was drievoudig: om die sonoondtegnologie in die gebied bekend te stel, om ‘n kookprofiel op te stel ten einde die geskiktheid van sonkookmetodes vir die plaaslike omstandighede te bepaal, en om die mense te leer hoe om eenvoudige, goedkoop sonoonde te bou. Formele vraelyste, fokusgroepe en informele gesprekke is gebruik om die data in te samel en om die nuwe tegnologie aan die gemeenskap bekend te stel. Die resultate dui daarop dat sonkook in Maphephethe moontlik is, alhoewel sekere aspekte aandag moet geniet en die tegnologie daarvolgens aangepas moet word. Die geslagstereotipes wat aan tegnologieoordrag verbonde is, is bespreek, en ‘n pad vorentoe is aangewys om die tegnologie meer aanvaarbaar te maak.
向马斐特农村妇女介绍太阳能电炉的可行性
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信