The development and testing of a computerised temperature control system in conventional electric ovens

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
D. L. Viljoen, M. Muller, J. Swardt, A. Sadie, M. Vosloo
{"title":"The development and testing of a computerised temperature control system in conventional electric ovens","authors":"D. L. Viljoen, M. Muller, J. Swardt, A. Sadie, M. Vosloo","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52774","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van die studie was om ‘n kontrolestelsel \nte ontwikkel wat die gemiddelde oondtemperatuur \nvan twee konvensionele elektriese oonde beheer, en om te bepaal of die kontrolestelsel tussen en binne oonde vergelykbare en herhaalbare resultate lewer betreffende \ngemiddelde oondtemperatuur en die kleur, vogverlies, \nhoogte en tekstuur van kleinkoekies en laagkoeke soos bepaal deur objektiewe meetinstrumente. Geen betekenisvolle verskil is gevind tussen en binne behandelings wat die gemiddelde oondtemperatuur en die meeste produkeienskappe betref nie. \nHierdie beheerstelsel kan dus vir voedselnavorsing aanbeveel word. Dit verbeter temperatuurbeheer \nbinne en tussen konvensionele elektriese oonde en kan ‘n sinvolle bydrae tot eksperimentering in voedselnavorsing lewer waar konstantheid tydens die herhaling van behandelings van kardinale belang vir betroubare resultate is.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"15 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52774","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die doel van die studie was om ‘n kontrolestelsel te ontwikkel wat die gemiddelde oondtemperatuur van twee konvensionele elektriese oonde beheer, en om te bepaal of die kontrolestelsel tussen en binne oonde vergelykbare en herhaalbare resultate lewer betreffende gemiddelde oondtemperatuur en die kleur, vogverlies, hoogte en tekstuur van kleinkoekies en laagkoeke soos bepaal deur objektiewe meetinstrumente. Geen betekenisvolle verskil is gevind tussen en binne behandelings wat die gemiddelde oondtemperatuur en die meeste produkeienskappe betref nie. Hierdie beheerstelsel kan dus vir voedselnavorsing aanbeveel word. Dit verbeter temperatuurbeheer binne en tussen konvensionele elektriese oonde en kan ‘n sinvolle bydrae tot eksperimentering in voedselnavorsing lewer waar konstantheid tydens die herhaling van behandelings van kardinale belang vir betroubare resultate is.
在传统电炉中开发和测试计算机温度控制系统
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信