Bepalers van watersekuriteit vir landelike huishoudings: Empiriese bewyse uit die Melanien Hamburg-gemeenskappe, Oos-Kaap, Suid-Afrika

T. Ningi, A. Taruvinga, L. Zhou, S. Ngarava
{"title":"Bepalers van watersekuriteit vir landelike huishoudings: Empiriese bewyse uit die Melanien Hamburg-gemeenskappe, Oos-Kaap, Suid-Afrika","authors":"T. Ningi, A. Taruvinga, L. Zhou, S. Ngarava","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.802","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Skoon en veilige water om te drink is noodsaaklik vir die mens se welstand. Die meeste mense in landelike gebiede het egter steeds nie toegang tot skoon en veilige water nie. Hierdie studie het die bepalers van die watersekuriteitsstatus vir landelike huishoudings uit die Melani-binnelandse en Hamburgse kusgemeenskappe in die Oos-Kaap Provinsie, Suid-Afrika, beraam. Die Waterarmoede Indeks (WPI) is gebruik om die watersekuriteitsstatus van huishoudings in die twee gemeenskappe te bereken, terwyl die Tobitregressiemodel gebruik is om die belangrikste faktore wat die huishoudelike watersekuriteitsstatus beïnvloed, te ondersoek. Die bevindings toon dat watersekuriteit in die studiegebiede verskraald is, hoofsaaklik as gevolg van die onbeskikbaarheid van waterbronne en die tyd wat daar geneem word om water in te samel. Die Tobit-regressie resultate het aan die lig gebring dat faktore soos die betaling vir water, die tipe toilet wat gebruik word, en die tyd wat spandeer word om water in te samel, huishoudings se watersekuriteit in die studiegebiede bepaal. Daarom beveel die artikel beleid aan wat die volgende verbeter: die bekostigbaarheid van water, toegang tot spoeltoilette wat nie met water werk nie, en om te verseker dat kraanwater op korter afstande beskikbaar is.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"83 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-07-27","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.802","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Skoon en veilige water om te drink is noodsaaklik vir die mens se welstand. Die meeste mense in landelike gebiede het egter steeds nie toegang tot skoon en veilige water nie. Hierdie studie het die bepalers van die watersekuriteitsstatus vir landelike huishoudings uit die Melani-binnelandse en Hamburgse kusgemeenskappe in die Oos-Kaap Provinsie, Suid-Afrika, beraam. Die Waterarmoede Indeks (WPI) is gebruik om die watersekuriteitsstatus van huishoudings in die twee gemeenskappe te bereken, terwyl die Tobitregressiemodel gebruik is om die belangrikste faktore wat die huishoudelike watersekuriteitsstatus beïnvloed, te ondersoek. Die bevindings toon dat watersekuriteit in die studiegebiede verskraald is, hoofsaaklik as gevolg van die onbeskikbaarheid van waterbronne en die tyd wat daar geneem word om water in te samel. Die Tobit-regressie resultate het aan die lig gebring dat faktore soos die betaling vir water, die tipe toilet wat gebruik word, en die tyd wat spandeer word om water in te samel, huishoudings se watersekuriteit in die studiegebiede bepaal. Daarom beveel die artikel beleid aan wat die volgende verbeter: die bekostigbaarheid van water, toegang tot spoeltoilette wat nie met water werk nie, en om te verseker dat kraanwater op korter afstande beskikbaar is.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信