The influence of residential desegregation on property prices in South Africa: The Peitersburg case study

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
N. Kotze
{"title":"The influence of residential desegregation on property prices in South Africa: The Peitersburg case study","authors":"N. Kotze","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52755","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die opheffing van die Groepsgebiedewet in 1991 het gedurende die afgelope agt jaar 'n aansienlike verandering in die voormalige apartheidstede in Suid-Afrika help teweegbring. Die geskiedenis van Pietersburg, die hoofstad van die Noordelike Provinsie, het definitief die segregasieproses in daardie stad beinvloed. Hierdie opname handel oor residensiele \nveranderinge in hierdie stad tussen Junie 1991 en Desember 1996. Die residensiele plasing van swart mense in die voorheen wit, kleurlingen Indiergebiede in Pietersburg is gekarteer. Die opname toon dat die waarde van eiendomme in die middel en hoer ekonomiese \nstatus-buurte aanvanklik stabiel gebly het, maar na 1995, toe die persentasie swart huiseienaars in sommige gebiede tot 20% en selfs hoer gestyg het, het die pryse van eiendomme in hierdie buurte begin daal. 'n Resegregasieproses (sosiale hergroepering in hierdie \nwoonbuurte) is ook besig om in hierdie stad na vore te tree.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"137 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"11","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52755","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 11

Abstract

Die opheffing van die Groepsgebiedewet in 1991 het gedurende die afgelope agt jaar 'n aansienlike verandering in die voormalige apartheidstede in Suid-Afrika help teweegbring. Die geskiedenis van Pietersburg, die hoofstad van die Noordelike Provinsie, het definitief die segregasieproses in daardie stad beinvloed. Hierdie opname handel oor residensiele veranderinge in hierdie stad tussen Junie 1991 en Desember 1996. Die residensiele plasing van swart mense in die voorheen wit, kleurlingen Indiergebiede in Pietersburg is gekarteer. Die opname toon dat die waarde van eiendomme in die middel en hoer ekonomiese status-buurte aanvanklik stabiel gebly het, maar na 1995, toe die persentasie swart huiseienaars in sommige gebiede tot 20% en selfs hoer gestyg het, het die pryse van eiendomme in hierdie buurte begin daal. 'n Resegregasieproses (sosiale hergroepering in hierdie woonbuurte) is ook besig om in hierdie stad na vore te tree.
住宅种族隔离对南非房地产价格的影响:以彼得斯堡为例
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信