Interactive television revisited: a case study in home economics

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Johannes Christoffel Cronje, S. Blignaut
{"title":"Interactive television revisited: a case study in home economics","authors":"Johannes Christoffel Cronje, S. Blignaut","doi":"10.4314/JFECS.V28I1.52783","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die reaksie van huishoudkundeleerders tydens ‘n interaktiewe televisie-uitsending word in hierdie artikel \nonder die loep geneem. Drie aspekte, naamlik die \nvlak van interaksie tydens die uitsending, gelyk tydigheid \nen simmetrie, is tydens hierdie gevallestudie \nbestudeer. Tydens interaktiewe televisie-uitsendings kan interaksie varieer van definisioneel-fisiese interaksie tot \nvolle interaksie met al die betrokke partye. Ge lyk tydigheid kan varieer van direkte interaksie tussen die \nleerders en die aanbieder tot vooraf opgeneemde \nuitsendings en terugvoer per pos aan leerders. Simmetrie, \ndaarenteen, wissel van volledig simmetriese \nvideokonferensies tot die pos van voorafvervaardigde \nvideobande met onderrigmateriaal op papier en \nskriftelike terugvoer. Hierdie studie het bevind dat alhoewel die leerders verkies het om saam met medeleerders na die televisie-uitsending te kyk, hulle min behoefte uitgespreek het om direk met die aanbieder (dosent) te kommunikeer. Dit wil voorkom asof hulle \ngelyktydige kommunikasie belangrik ag aangesien \nhulle eerder met hulle medeleerders in interaksie \nwou tree as met die aanbieder. Die leerders het ook \nvoorkeur aan voorafvervaardigde videobande gegee, \nveral met die oog op voorbereiding vir eksamens en \ndie uitvoer van opdragte. Die leerders het ‘n \nlewendige televisie-uitsending as onnodig beskou, \nsou graag in telefoniese verbinding met die \naanbieder wou tree (asimmetriese kommunikasie), \nmaar wanneer dit hulle pas, eerder as byvoorbeeld \ntydens of direk na ‘n uitsending. Daar was weinig \nvoorkeur vir ander kommunikasiewyses soos fakse \nen elektroniese pos.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"41 1","pages":"16-21"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V28I1.52783","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2

Abstract

Die reaksie van huishoudkundeleerders tydens ‘n interaktiewe televisie-uitsending word in hierdie artikel onder die loep geneem. Drie aspekte, naamlik die vlak van interaksie tydens die uitsending, gelyk tydigheid en simmetrie, is tydens hierdie gevallestudie bestudeer. Tydens interaktiewe televisie-uitsendings kan interaksie varieer van definisioneel-fisiese interaksie tot volle interaksie met al die betrokke partye. Ge lyk tydigheid kan varieer van direkte interaksie tussen die leerders en die aanbieder tot vooraf opgeneemde uitsendings en terugvoer per pos aan leerders. Simmetrie, daarenteen, wissel van volledig simmetriese videokonferensies tot die pos van voorafvervaardigde videobande met onderrigmateriaal op papier en skriftelike terugvoer. Hierdie studie het bevind dat alhoewel die leerders verkies het om saam met medeleerders na die televisie-uitsending te kyk, hulle min behoefte uitgespreek het om direk met die aanbieder (dosent) te kommunikeer. Dit wil voorkom asof hulle gelyktydige kommunikasie belangrik ag aangesien hulle eerder met hulle medeleerders in interaksie wou tree as met die aanbieder. Die leerders het ook voorkeur aan voorafvervaardigde videobande gegee, veral met die oog op voorbereiding vir eksamens en die uitvoer van opdragte. Die leerders het ‘n lewendige televisie-uitsending as onnodig beskou, sou graag in telefoniese verbinding met die aanbieder wou tree (asimmetriese kommunikasie), maar wanneer dit hulle pas, eerder as byvoorbeeld tydens of direk na ‘n uitsending. Daar was weinig voorkeur vir ander kommunikasiewyses soos fakse en elektroniese pos.
互动电视重访:家政学案例研究
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信