Alle kaarte op die preek

John O. Cilliers
{"title":"Alle kaarte op die preek","authors":"John O. Cilliers","doi":"10.5952/55-3-4-652","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In hierdie artikel word kortliks gelet op drie grondlyne van die Reformasie, naamlik die vertroosting van die beangste mens tydens die laat Middeleeue, die hunkering na vryheid en die behoefte aan fundamentele verandering. Dit word opgevolg met ’n uiteensetting van die sakramentele verstaan van die reformatoriese prediking, en die bevraagtekening hiervan in die huidige tydvak. Aan die hand van ’n sakramenteel-profetiese perspektief op die prediking, word drie homiletiese kontoere vir prediking in ons tyd getrek, naamlik sakramenteel-profetiese prediking as bevestiging, onderbreking en pro-formasie. Ten slotte word enkele suggesties gemaak oor die vraag of ons (nog) “alle kaarte op die preek” kan of moet plaas.\n “All cards on the sermon?” \nThis article briefly discusses three key notions of the Reformation, namely the comforting of anxious people during the late Middle Ages, the longing for freedom, and the need for fundamental transformation. This is followed by an exposition of the sacramental understanding of preaching within the Reformation, and the contemporary critique thereof. By means of a sacramental-prophetical perspective on preaching, three homiletical contours are drawn for preaching in our times, namely affirmation, interruption, and pro-formation. The article is concluded with some suggestions on the question whether we should or could still place such a decisive emphasis on preaching.","PeriodicalId":18902,"journal":{"name":"Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif","volume":"6 1","pages":"0"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2015-01-23","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.5952/55-3-4-652","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

In hierdie artikel word kortliks gelet op drie grondlyne van die Reformasie, naamlik die vertroosting van die beangste mens tydens die laat Middeleeue, die hunkering na vryheid en die behoefte aan fundamentele verandering. Dit word opgevolg met ’n uiteensetting van die sakramentele verstaan van die reformatoriese prediking, en die bevraagtekening hiervan in die huidige tydvak. Aan die hand van ’n sakramenteel-profetiese perspektief op die prediking, word drie homiletiese kontoere vir prediking in ons tyd getrek, naamlik sakramenteel-profetiese prediking as bevestiging, onderbreking en pro-formasie. Ten slotte word enkele suggesties gemaak oor die vraag of ons (nog) “alle kaarte op die preek” kan of moet plaas. “All cards on the sermon?” This article briefly discusses three key notions of the Reformation, namely the comforting of anxious people during the late Middle Ages, the longing for freedom, and the need for fundamental transformation. This is followed by an exposition of the sacramental understanding of preaching within the Reformation, and the contemporary critique thereof. By means of a sacramental-prophetical perspective on preaching, three homiletical contours are drawn for preaching in our times, namely affirmation, interruption, and pro-formation. The article is concluded with some suggestions on the question whether we should or could still place such a decisive emphasis on preaching.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信