The Housing Development NGOs offering Housing Education and Training Programmes in South Africa

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
W. Lombard, R. V. Wyk
{"title":"The Housing Development NGOs offering Housing Education and Training Programmes in South Africa","authors":"W. Lombard, R. V. Wyk","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52805","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die artikel beskryf nie-regeringsorganisasies wat \nbehuisingsopleidingskursusse in Suid-Afrika aanbied. \nDit argumenteer ook dat Verbruikerswetenskaplikes \n‘n rol in hierdie verband het om te speel. \nVolhoubare behuisingsonwikkeling behels die \nfisiese lewering van huise, sowel as die ontwikkeling \nvan die kapasiteit van gemeenskappe, die uitbreiding \nvan geleenthede vir plaaslike ekonomiese \nontwikkeling en die daarstelling of versterking van \ngemeenskapsorganisasies. ‘n Twee-stap steekproefproses is gebruik om die relevante \nnie-regeringsorganisasies te identifiseer. \nFokusonderhoude is as navorsingstegniek gebruik \nom ‘n kwalitatiewe beskrywende studie van die relevante \nnie-regeringsorganisasies te doen. Slegs elf nie-regeringsorganisasies is in Suid-Afrika gevind wat gestruktureerde behuisingsopleiding verskaf as deel van hul behuisingsprojekte. Hierdie organisasies is ongelyk versprei in die verskillende provinsies van Suid-Afrika en is meestal slegs in stedelike gebiede werksaam. \nAl elf die nie-regeringsorganisasies bied behuisingsopleiding sowel as gemeenskapsorganisasieontwikkelingsprogramme \nvir gemeenskappe aan. Slegs vier van die organisasies bied behuisingsopleiding vir gemeenskapsbehuisingsadviseurs aan, \nwat weer geleenthede vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling aan die gemeenskap bied. Om te verseker \ndat behuisingsontwikkeling in gemeenskappe \nvolhoubaar is, behoort meer geleenthede vir plaaslike \nekonomiese ontwikkeling by projekte ingesluit \nte word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"43 1","pages":"28-36"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52805","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4

Abstract

Die artikel beskryf nie-regeringsorganisasies wat behuisingsopleidingskursusse in Suid-Afrika aanbied. Dit argumenteer ook dat Verbruikerswetenskaplikes ‘n rol in hierdie verband het om te speel. Volhoubare behuisingsonwikkeling behels die fisiese lewering van huise, sowel as die ontwikkeling van die kapasiteit van gemeenskappe, die uitbreiding van geleenthede vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling en die daarstelling of versterking van gemeenskapsorganisasies. ‘n Twee-stap steekproefproses is gebruik om die relevante nie-regeringsorganisasies te identifiseer. Fokusonderhoude is as navorsingstegniek gebruik om ‘n kwalitatiewe beskrywende studie van die relevante nie-regeringsorganisasies te doen. Slegs elf nie-regeringsorganisasies is in Suid-Afrika gevind wat gestruktureerde behuisingsopleiding verskaf as deel van hul behuisingsprojekte. Hierdie organisasies is ongelyk versprei in die verskillende provinsies van Suid-Afrika en is meestal slegs in stedelike gebiede werksaam. Al elf die nie-regeringsorganisasies bied behuisingsopleiding sowel as gemeenskapsorganisasieontwikkelingsprogramme vir gemeenskappe aan. Slegs vier van die organisasies bied behuisingsopleiding vir gemeenskapsbehuisingsadviseurs aan, wat weer geleenthede vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling aan die gemeenskap bied. Om te verseker dat behuisingsontwikkeling in gemeenskappe volhoubaar is, behoort meer geleenthede vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling by projekte ingesluit te word.
在南非提供住房教育和培训方案的住房发展非政府组织
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信