Support for female entrepreneurs in South Africa: Improvement or decline?

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
L. Viljoen
{"title":"Support for female entrepreneurs in South Africa: Improvement or decline?","authors":"L. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52807","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Witskrif in 1995 van die Departement van Handel \nen Nywerheid oor ‘n nasionale strategie vir die \nontwikkeling en bevordering van klein ondernemings \nin Suid-Afrika het spesiale melding gemaak van die bevordering en bemagtiging van vroue in alle \nbedryfsektore. Klein ondernemings bied aan \nvroue toegang tot ekonomiese geleenthede by wyse \nvan entrepreneurskap en indiensneming. Die \nklem op die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs \nwas waarskynlik ‘n poging om die wanbalans tussen \ndie geslagte en die besit van besighede reg te \nstel asook om die probleem van werkloosheid in \nSuid-Afrika aan te spreek. Die vraag ontstaan of die posisie van vroulike entrepreneurs met betrekking tot finansiering, konsultasie, opleiding en die verskaffing van infrastruktuur enigsins na die verskyning van die Witskrif verander het. ‘n Delphi-ondersoek is onder kenners omtrent die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs in Suid-Afrika uitgevoer om hulle siening van steun aan \nvroue-entrepreneurs voor en na 1995 te bepaal. \nHoewel daar steeds struikelblokke in die weg van \nvroue se toetrede tot die besigheidswereld bestaan, \nwas die meeste respondente in die Delphi-ondersoek \nvan mening dat die posisie van vroue-entrepreneurs \nverbeter het.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"20 1","pages":"37-44"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"84","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52807","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 84

Abstract

Die Witskrif in 1995 van die Departement van Handel en Nywerheid oor ‘n nasionale strategie vir die ontwikkeling en bevordering van klein ondernemings in Suid-Afrika het spesiale melding gemaak van die bevordering en bemagtiging van vroue in alle bedryfsektore. Klein ondernemings bied aan vroue toegang tot ekonomiese geleenthede by wyse van entrepreneurskap en indiensneming. Die klem op die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs was waarskynlik ‘n poging om die wanbalans tussen die geslagte en die besit van besighede reg te stel asook om die probleem van werkloosheid in Suid-Afrika aan te spreek. Die vraag ontstaan of die posisie van vroulike entrepreneurs met betrekking tot finansiering, konsultasie, opleiding en die verskaffing van infrastruktuur enigsins na die verskyning van die Witskrif verander het. ‘n Delphi-ondersoek is onder kenners omtrent die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs in Suid-Afrika uitgevoer om hulle siening van steun aan vroue-entrepreneurs voor en na 1995 te bepaal. Hoewel daar steeds struikelblokke in die weg van vroue se toetrede tot die besigheidswereld bestaan, was die meeste respondente in die Delphi-ondersoek van mening dat die posisie van vroue-entrepreneurs verbeter het.
南非对女性企业家的支持:改善还是下降?
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信