Household Cash Expenditure by Living Standards Measure Group

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
J. Martins
{"title":"Household Cash Expenditure by Living Standards Measure Group","authors":"J. Martins","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52888","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Huishoudings kan op grond van ‘n verskeidenheid van faktore in verskillende lewenstandaardgroepe ingedeel word. Die artikel gee ‘n beskrywing van sommige van die maatstawwe wat gebruik kan word vir so ‘n indeling en verduidelik daarna die maatstawwe wat deur die Suid-Afrikaanse Reklamenavorsingstigting (SARNS) neergele word vir ‘n indeling in tien groepe volgens SARNS se Lewenstandaarde Metingsmodel. Die grondslag van die model is die besit van huishoudelike bates, toegang tot geselekteerde dienste (water, elektrisiteit, sanitasie, ens) en die geografiese gebied waar die huishouding woon. Totale huishoudingsbesteding van elkeen van die tien groepe word bereken deur die gemiddelde huishoudingsbesteding te vermenigvuldig met die getal huishoudings in die groep. Daarna word ‘n vergelyking in die artikel gemaak van die aandeel van elk van die tien groepe in totale besteding aan 22 hoof bestedingsgroepe. Na die bespreking van totale besteding word die bestedingspatrone van huishoudings wat in die laagste, middel- en hoogste lewenstandaardgroepe geklassifiseer word, geanaliseer om verskille in hulle huishoudingsbegrotings uit te wys. Die items waarop die meeste geld gespandeer word word aangedui. Die bestedingspatroon van die laagste lewenstandaardgroep, huishoudingsgroep 1, dui daarop dat omtrent al hulle geld aan basiese lewensmiddelle bestee word. Daarteenoor het die middel lewenstandaardgroep, groep 6, genoeg fondse beskikbaar om behalwe lewensnoodsaaklike lewensmiddelle ook sekere luukshede aan te koop terwyl groep 10, die hoogste groep, aansienlike fondse vir diskresionere aankope tot hulle beskikking het.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"23","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52888","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 23

Abstract

OPSOMMING Huishoudings kan op grond van ‘n verskeidenheid van faktore in verskillende lewenstandaardgroepe ingedeel word. Die artikel gee ‘n beskrywing van sommige van die maatstawwe wat gebruik kan word vir so ‘n indeling en verduidelik daarna die maatstawwe wat deur die Suid-Afrikaanse Reklamenavorsingstigting (SARNS) neergele word vir ‘n indeling in tien groepe volgens SARNS se Lewenstandaarde Metingsmodel. Die grondslag van die model is die besit van huishoudelike bates, toegang tot geselekteerde dienste (water, elektrisiteit, sanitasie, ens) en die geografiese gebied waar die huishouding woon. Totale huishoudingsbesteding van elkeen van die tien groepe word bereken deur die gemiddelde huishoudingsbesteding te vermenigvuldig met die getal huishoudings in die groep. Daarna word ‘n vergelyking in die artikel gemaak van die aandeel van elk van die tien groepe in totale besteding aan 22 hoof bestedingsgroepe. Na die bespreking van totale besteding word die bestedingspatrone van huishoudings wat in die laagste, middel- en hoogste lewenstandaardgroepe geklassifiseer word, geanaliseer om verskille in hulle huishoudingsbegrotings uit te wys. Die items waarop die meeste geld gespandeer word word aangedui. Die bestedingspatroon van die laagste lewenstandaardgroep, huishoudingsgroep 1, dui daarop dat omtrent al hulle geld aan basiese lewensmiddelle bestee word. Daarteenoor het die middel lewenstandaardgroep, groep 6, genoeg fondse beskikbaar om behalwe lewensnoodsaaklike lewensmiddelle ook sekere luukshede aan te koop terwyl groep 10, die hoogste groep, aansienlike fondse vir diskresionere aankope tot hulle beskikking het.
按生活水平衡量组划分的住户现金开支
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信