{"title":"Griekse drama in die moderne wêreld","authors":"Betine Van Zyl Smit","doi":"10.7445/60-1-954","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"My onderwerp is deel van wat dikwels beskou word as die jongste vertakking van die studie van die antieke wereld — die studie van die resepsie van die antieke. Hierdie studie ondersoek hoe later omgegaan is met tekste of voorwerpe uit die Klassieke oudheid. Soos my titel, ‘Griekse drama in die moderne wereld’, aandui, fokus ek op ’n spesifieke deel van die letterkunde van die antieke Grieke, naamlik drama.","PeriodicalId":40864,"journal":{"name":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","volume":"60 1","pages":"65-81"},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2015-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.7445/60-1-954","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"CLASSICS","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
My onderwerp is deel van wat dikwels beskou word as die jongste vertakking van die studie van die antieke wereld — die studie van die resepsie van die antieke. Hierdie studie ondersoek hoe later omgegaan is met tekste of voorwerpe uit die Klassieke oudheid. Soos my titel, ‘Griekse drama in die moderne wereld’, aandui, fokus ek op ’n spesifieke deel van die letterkunde van die antieke Grieke, naamlik drama.