IN MEMORIAM: FRANÇOIS RETIEF PAUW (27.09.1950–11.08.2014)

IF 0.1 0 CLASSICS
J. C. Thom, A. Kotzé
{"title":"IN MEMORIAM: FRANÇOIS RETIEF PAUW (27.09.1950–11.08.2014)","authors":"J. C. Thom, A. Kotzé","doi":"10.7445/59-0-940","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Francois Pauw is op 27 September 1950 in Fort Beaufort gebore en het opgegroei in Kakamas, die Strand en Worcester. Hy matrikuleer (as 7de in Kaapland) aan die Hoer Jongenskool in Worcester in 1968 waar hy ook hoofseun was en vir die eerste rugbyspan en eerste tennisspan gespeel het. Daarna het hy aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer waar hy in Wilgenhof gebly het. In 1971 behaal hy die graad BA (Admissie), in 1974 'n HonsBA in Klassieke tale (met onderskeiding) en in 1980 'n MA in Grieks (eweneens met onderskeiding). Sy tesis (onder leiding van prof P J Conradie) het gehandel oor 'Oorlogsproblematiek in die Troades van Euripides'. Vir sy magisterstudie het hy 'n beurs van die Deutsche Akademische Austauschdienst (DAAD) ontvang en gedurende 1979 en 1980 in Tubingen navorsing gedoen. Sedert 1981 tot sy dood het hy as lektor agtereenvolgens in die Departemente Grieks, Klassieke en Antieke Studie aan die Universiteit van Stellenbosch gedoseer.","PeriodicalId":40864,"journal":{"name":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","volume":"46 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2015-02-26","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.7445/59-0-940","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"CLASSICS","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Francois Pauw is op 27 September 1950 in Fort Beaufort gebore en het opgegroei in Kakamas, die Strand en Worcester. Hy matrikuleer (as 7de in Kaapland) aan die Hoer Jongenskool in Worcester in 1968 waar hy ook hoofseun was en vir die eerste rugbyspan en eerste tennisspan gespeel het. Daarna het hy aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer waar hy in Wilgenhof gebly het. In 1971 behaal hy die graad BA (Admissie), in 1974 'n HonsBA in Klassieke tale (met onderskeiding) en in 1980 'n MA in Grieks (eweneens met onderskeiding). Sy tesis (onder leiding van prof P J Conradie) het gehandel oor 'Oorlogsproblematiek in die Troades van Euripides'. Vir sy magisterstudie het hy 'n beurs van die Deutsche Akademische Austauschdienst (DAAD) ontvang en gedurende 1979 en 1980 in Tubingen navorsing gedoen. Sedert 1981 tot sy dood het hy as lektor agtereenvolgens in die Departemente Grieks, Klassieke en Antieke Studie aan die Universiteit van Stellenbosch gedoseer.
纪念:FRANCOIS RETIEF PAUW (27.09.1950 - 11.08.2014)
弗朗索瓦·鲍1950年9月27日出生于博福特堡,在卡卡马斯、斯特兰德和伍斯特长大。1968年,他(在卡普兰获得第七名)被伍斯特的Heart Young学校录取,在那里他还是校长,并为第一支网球队效力。然后他去了斯特伦博斯大学学习,在那里他住在威尔根霍夫。1971年,他获得了文学学士学位(入学),1974年获得了古典语言本州学士学位(有区别),1980年获得了希腊语文学硕士学位(无区别)。他的论文(在P.J.Conradie教授的领导下)涉及“欧里庇得斯特洛伊的战争问题”。在他的大学里,他于1979年和1980年在图宾根获得了澳大利亚德意志学院(DAAD)的一幅画。Sedert于1981年在Grieks省、Klassieke en Antieke Studie和van Stellenbosch gedoser大学担任校长。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.10
自引率
0.00%
发文量
0
审稿时长
8 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信