Verwysings na die woordtekste van Afrikaanse volksliedere in die roman Agaat van Marlene van Niekerk

IF 0.1 Q3 HISTORY
H. V. D. Mescht
{"title":"Verwysings na die woordtekste van Afrikaanse volksliedere in die roman Agaat van Marlene van Niekerk","authors":"H. V. D. Mescht","doi":"10.4314/SAJCH.V24I2.64695","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Marlene van Niekerk se roman Agaat (2004) het baie literere pryse gewen, onder andere die Hertzogprys, en is in Engels en Nederlands vertaal. Tydens die verloop van die roman word daar baie verwysings na musiek gemaak, hetsy gewyde, klassieke, populere of Afrikaanse volksliedere. In die artikel word aanhalings uit die woordtekste van Afrikaanse volksliedere (meesal uit Die F.A.K.-Volksangbundel) bespreek. Hierdie verwysings word dikwels deur die hoofkarakter Agaat gebruik wanneer sy werk met Milla, haar bedgebonde meesteres, wat sy nou moet versorg tydens Milla se laaste dae. Die verwysings word meesal op ’n ironiese, onsensitiewe en wrede manieraangewend. Hierdeur toon Agaat die wrewel wat sy teenoor Milla voel. Party lawwe aanhalings van Afrikaanse volksliedere gee egter ook aan die hoofkarakters Agaat en Milla verligting van die moeilike omstandighede waarin hulle hulle bevind. Deur die voortdurende aanhaling word die  Afrikaanse kulturele milieu waarin die roman afspeel, verhelder. Sleutelterme: Afrikaanse volksliedere, Agaat, Die F.A.K.-Volksangbundel, Marlene van Niekerk, verwysings","PeriodicalId":40076,"journal":{"name":"South African Journal of Cultural History","volume":"24 1","pages":"54-72"},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2011-03-23","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Cultural History","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/SAJCH.V24I2.64695","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q3","JCRName":"HISTORY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2

Abstract

Marlene van Niekerk se roman Agaat (2004) het baie literere pryse gewen, onder andere die Hertzogprys, en is in Engels en Nederlands vertaal. Tydens die verloop van die roman word daar baie verwysings na musiek gemaak, hetsy gewyde, klassieke, populere of Afrikaanse volksliedere. In die artikel word aanhalings uit die woordtekste van Afrikaanse volksliedere (meesal uit Die F.A.K.-Volksangbundel) bespreek. Hierdie verwysings word dikwels deur die hoofkarakter Agaat gebruik wanneer sy werk met Milla, haar bedgebonde meesteres, wat sy nou moet versorg tydens Milla se laaste dae. Die verwysings word meesal op ’n ironiese, onsensitiewe en wrede manieraangewend. Hierdeur toon Agaat die wrewel wat sy teenoor Milla voel. Party lawwe aanhalings van Afrikaanse volksliedere gee egter ook aan die hoofkarakters Agaat en Milla verligting van die moeilike omstandighede waarin hulle hulle bevind. Deur die voortdurende aanhaling word die  Afrikaanse kulturele milieu waarin die roman afspeel, verhelder. Sleutelterme: Afrikaanse volksliedere, Agaat, Die F.A.K.-Volksangbundel, Marlene van Niekerk, verwysings
小说《尼克尔的玛琳的阿加特》中对非洲民间领袖话语的引用
尼克尔的小说《阿加特》(2004)中的玛琳获得了许多文学奖,其中包括赫佐格里斯奖,并被翻译成英语和荷兰语。在小说的创作过程中,有许多与音乐的联系,比如遥远的、古典的、流行的或非洲的人。在本节中,提到了非洲公民的话(主要来自F.A.K.——自愿一揽子计划)。阿加特酋长在与米拉合作时经常使用这些参考资料,米拉是她心爱的主人,必须在米拉的最后几天长大。这些提法通常用于讽刺、无意识和暴力行为。这是她对米拉的反抗。南非人民党的法律规定,在Milla的Agaat和Agaat的支持者中,他们的支持者都是支持者。通过持续的观察,这部小说所在的非洲数百万文化群体将被突显出来。关键词:非洲人民领袖,阿加特,F.A.K.-大众,尼克尔的玛琳,参考文献
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
10
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信
小红书