{"title":"The characterisation of the Colonial British and the Voortrekkers in Francis Brett Young’s \"They seek a country\" (1937)","authors":"F. Hale","doi":"10.4314/SAJCH.V23I1.43855","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"\"Die karakterisering van die koloniale Britte en die Voortrekkers in Francis Brett Young se ' They seek a country ' (1937)\" Fiktiewe en nie-fi ktiewe rekonstruksies van die Groot Trek was ’n betekenisvolle dimensie van Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis sedert die laat-negentiende eeu. Die meeste romans oor hierdie fenomeen is deur Afrikaners geskryf. Tog het die vooraanstaande Engelse (en Suid-Afrikaanse) skrywer, Francis Brett Young, sy boek, They seek a country , in 1937 gepubliseer – ’n jaar voor die honderdjarige herdenking van die Groot Trek en daarin het hy Britse en Afrikaanse karakters geskep wat nie netjies binne die konvensionele stereotipe van helde en boewe gepas het nie, soos deur sommige teoriee van koloniale diskoers nie. Die etniese karakterisering word in die historiese konteks van die publikasie van hierdie werk geanaliseer. Fictional and non-fi ctional reconstructions of the Great Trek have been a signifi cant dimension of South African cultural history since the late nineteenth century. The majority of novels about that phenomenon have been written by Afrikaners. However, the eminent English (and by adoption South African) novelist Francis Brett Young published his They seek a country in 1937, a year before the centenary of the Great Trek, and in it he created British and Afrikaans characters who did not fall neatly into conventional ethnic stereotypes of heroes and villains featured by some theories of colonial discourse. The ethnic characterisation is analysed in the historical context of the publication of this work.","PeriodicalId":40076,"journal":{"name":"South African Journal of Cultural History","volume":"23 1","pages":"55-73"},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2009-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Cultural History","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/SAJCH.V23I1.43855","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q3","JCRName":"HISTORY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1
Abstract
"Die karakterisering van die koloniale Britte en die Voortrekkers in Francis Brett Young se ' They seek a country ' (1937)" Fiktiewe en nie-fi ktiewe rekonstruksies van die Groot Trek was ’n betekenisvolle dimensie van Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis sedert die laat-negentiende eeu. Die meeste romans oor hierdie fenomeen is deur Afrikaners geskryf. Tog het die vooraanstaande Engelse (en Suid-Afrikaanse) skrywer, Francis Brett Young, sy boek, They seek a country , in 1937 gepubliseer – ’n jaar voor die honderdjarige herdenking van die Groot Trek en daarin het hy Britse en Afrikaanse karakters geskep wat nie netjies binne die konvensionele stereotipe van helde en boewe gepas het nie, soos deur sommige teoriee van koloniale diskoers nie. Die etniese karakterisering word in die historiese konteks van die publikasie van hierdie werk geanaliseer. Fictional and non-fi ctional reconstructions of the Great Trek have been a signifi cant dimension of South African cultural history since the late nineteenth century. The majority of novels about that phenomenon have been written by Afrikaners. However, the eminent English (and by adoption South African) novelist Francis Brett Young published his They seek a country in 1937, a year before the centenary of the Great Trek, and in it he created British and Afrikaans characters who did not fall neatly into conventional ethnic stereotypes of heroes and villains featured by some theories of colonial discourse. The ethnic characterisation is analysed in the historical context of the publication of this work.