{"title":"Regional microthermometric data base for the Proterozoic rocks of the Northwestern Cape Province","authors":"A. E. Schoch, E. Klatt, D. Elsmere","doi":"10.4102/SATNT.V9I4.471","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die resultate van vloeistofinsluitselstudies van die Proterosoiese gesteentes van die Noordwes-Kaap toon aan dat vlugtige bestanddele wat deelgeneem het aan die belangrikste laat - tot natektoniese geologiese prosesse in die Namakwa - mobiele gordel, eiesoortige kenmerke besit. Daar is ’n bree vloeistof-stamverwantskap wat teenwoordig is op verskillende struktuurterreine ten spyte van moontlik kontrasterende vroee TD-(temperatuur-druk)-geskiedenisse.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"9 1","pages":"162-177"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"1990-08-07","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V9I4.471","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1
Abstract
Die resultate van vloeistofinsluitselstudies van die Proterosoiese gesteentes van die Noordwes-Kaap toon aan dat vlugtige bestanddele wat deelgeneem het aan die belangrikste laat - tot natektoniese geologiese prosesse in die Namakwa - mobiele gordel, eiesoortige kenmerke besit. Daar is ’n bree vloeistof-stamverwantskap wat teenwoordig is op verskillende struktuurterreine ten spyte van moontlik kontrasterende vroee TD-(temperatuur-druk)-geskiedenisse.