Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper Oreochromis mossambicus

Marianne Nel, J. H. Swanepoel, H. J. Geyer
{"title":"Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper Oreochromis mossambicus","authors":"Marianne Nel, J. H. Swanepoel, H. J. Geyer","doi":"10.4102/SATNT.V9I1.432","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper Oreochromis mossambicus word beskryf. ’n Dun bindweefselkapsel omring die lewer. Die hepatosietrangskikking vertoon as lobules, met die koorde van hepatosiete wat vanaf ’n sentrale vene uitradieer en met mekaar anastomaseer. Indiwiduele lewerlohules vertoon nie duidelike grense nie, maar enkele duidelike triades word wel in die lewer van O. mossambicus aangetref. Die hepatosiete bevat ’n enkele ronde kern met ’n duidelike nukleolus en die growwe endoplasmiese retikula kom in twee of meer rye om die kerne en teen die selgrense van die hepatosiete voor. Die ander sitoplasmiese organelle kom verspreid in die hepatosietsitoplasma voor. Die eksokriene pankreasselle is om die portale venes gesetel. Die kerne van hierdie selle is rond en is hasaal in die kubies- tot silindervormige selle gelee. ’n Goedontwikkelde growwe endoplasmiese retikulum — vesikuler, tubuler en sirkuler in vorm — en sektretoriese granules wat apikaal in die sel gelee is, kom voor.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"9 1","pages":"3-10"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"1990-07-05","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V9I1.432","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper Oreochromis mossambicus word beskryf. ’n Dun bindweefselkapsel omring die lewer. Die hepatosietrangskikking vertoon as lobules, met die koorde van hepatosiete wat vanaf ’n sentrale vene uitradieer en met mekaar anastomaseer. Indiwiduele lewerlohules vertoon nie duidelike grense nie, maar enkele duidelike triades word wel in die lewer van O. mossambicus aangetref. Die hepatosiete bevat ’n enkele ronde kern met ’n duidelike nukleolus en die growwe endoplasmiese retikula kom in twee of meer rye om die kerne en teen die selgrense van die hepatosiete voor. Die ander sitoplasmiese organelle kom verspreid in die hepatosietsitoplasma voor. Die eksokriene pankreasselle is om die portale venes gesetel. Die kerne van hierdie selle is rond en is hasaal in die kubies- tot silindervormige selle gelee. ’n Goedontwikkelde growwe endoplasmiese retikulum — vesikuler, tubuler en sirkuler in vorm — en sektretoriese granules wat apikaal in die sel gelee is, kom voor.
石首鱼肝线粒体的组织学和超微结构
本文报道了莫桑比克罗非鱼阻断剂肝胰腺的组织学和超微结构围绕天气的Dun界面。肝炎监测显示为小叶,肝炎的坐标从中央静脉发射并相互作用。个别肥料没有显示出明确的边界,但只有清晰的试验显示在O.mossambicus的颜色上。肝脏病患者在生长过程中遇到了大量的核细胞,这些核细胞在黑麦粗花呢中形成了细胞质,而在青少年时期则是肝脏病患者。其他的谷质器官分布在肝炎的顶部。这些奇特的面板被设计用来桥接大门。这些细胞的核是圆形的,在立方体中被链接到银环上。一个金色生长的内质网,一个小泡,管状和圆形,以及在细胞中读取的扇形颗粒。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信