{"title":"Terminologie vir Drywingselektronika (Deel III) Tiristorterminologie","authors":"C. G. Steyn, J. D. V. Wyk","doi":"10.4102/satnt.v4i4.1047","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Meegaande terminologie is ’n vervolg op die reeds gepubliseerde deel I en II van die terminologie vir Drywingselektronika.'’ Slegs die meer algemene terme vir tiristors word hier behandel. In toekomstige bydraes sal aandag geskenk word aan die beskrywing, klassifikasie en simboliese voorstelling van tiristors. Daar is sover moontlik gepoog om die voorskrifte van die Internasionale Elektrotegniese Kommissie^’\"'’ na te volg. Lesers se kommentaar op enige aspek van die drywingselektronikaterminologie sal verwelkom word. Die benaming tiristor word hier gebruik vir ’n simmetriese tiristor (sperrende triodetiristor).","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"4 1","pages":"138-142"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"1985-03-18","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/satnt.v4i4.1047","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Meegaande terminologie is ’n vervolg op die reeds gepubliseerde deel I en II van die terminologie vir Drywingselektronika.'’ Slegs die meer algemene terme vir tiristors word hier behandel. In toekomstige bydraes sal aandag geskenk word aan die beskrywing, klassifikasie en simboliese voorstelling van tiristors. Daar is sover moontlik gepoog om die voorskrifte van die Internasionale Elektrotegniese Kommissie^’"'’ na te volg. Lesers se kommentaar op enige aspek van die drywingselektronikaterminologie sal verwelkom word. Die benaming tiristor word hier gebruik vir ’n simmetriese tiristor (sperrende triodetiristor).