The economic impact of taxation on mine water in South Africa

Jacolien Steyn, E. Kleynhans
{"title":"The economic impact of taxation on mine water in South Africa","authors":"Jacolien Steyn, E. Kleynhans","doi":"10.4102/SATNT.V33I1.780","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Waterbesoedeling deur myne is ’n groot probleem in Suid-Afrika. Hierdie studie ondersoek die bydrae wat ’n bykomende belasting op die mynwese kan lewer. In die verlede is aandag aan die stygende vraag na waterhulpbronne deur middel van aanbodkantmeganismes gegee. Myne is die grootste besoedelaar van drinkwater in Suid-Afrika en die vraag is of dit steeds die aangewese manier is om die probleem te probeer oplos. Hierdie studie stel voor dat die owerheid eerder ’n bykomende belasting op myne behoort te hef en ondersoek dan wat die uitwerking daarvan op die vraag na water sal wees, sowel as op besoedeling, en watter effek dit op die land se ekonomie, die onderskeie nywerheidsektore en verbruikers sal he, en in besonder op die heel armes van die bevolking. Die navorsing het gevorderde ekonomies algemene ewewigsmodellering gebruik om die probleem empiries te ondersoek. Die resultate van die model is beduidend vir die scenario’s wat bestudeer is, beide op die kort en die lang termyn. Daar is bevind dat ’n bykomende belastingheffing op die verbruik van water deur myne wel die gewenste resultate sal lewer, met min negatiewe gevolge vir die bedryf en die land as geheel.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2014-04-11","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V33I1.780","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

Waterbesoedeling deur myne is ’n groot probleem in Suid-Afrika. Hierdie studie ondersoek die bydrae wat ’n bykomende belasting op die mynwese kan lewer. In die verlede is aandag aan die stygende vraag na waterhulpbronne deur middel van aanbodkantmeganismes gegee. Myne is die grootste besoedelaar van drinkwater in Suid-Afrika en die vraag is of dit steeds die aangewese manier is om die probleem te probeer oplos. Hierdie studie stel voor dat die owerheid eerder ’n bykomende belasting op myne behoort te hef en ondersoek dan wat die uitwerking daarvan op die vraag na water sal wees, sowel as op besoedeling, en watter effek dit op die land se ekonomie, die onderskeie nywerheidsektore en verbruikers sal he, en in besonder op die heel armes van die bevolking. Die navorsing het gevorderde ekonomies algemene ewewigsmodellering gebruik om die probleem empiries te ondersoek. Die resultate van die model is beduidend vir die scenario’s wat bestudeer is, beide op die kort en die lang termyn. Daar is bevind dat ’n bykomende belastingheffing op die verbruik van water deur myne wel die gewenste resultate sal lewer, met min negatiewe gevolge vir die bedryf en die land as geheel.
南非矿山用水税收的经济影响
在西非,水资源开发是一个棘手的问题。这项研究考察了可以为妇女提供额外反馈的用品。此前,对水资源日益增长的需求是通过离线机制提供的。Mine是南非最大的饮用水游客,问题是这是否仍然是解决问题的常用方法。这项研究表明,政府更愿意对我产生额外的影响,并研究它的发展将对水需求和访问产生什么影响,以及它将对国家经济、各种创新部门和用户,特别是对最贫穷人口产生什么影响。在经济发展的过程中,我们会遇到员工的问题。该模型的结果对所组织的情景无论是短期还是长期都有意义。研究发现,我对用水的额外影响将产生最佳效果,对经济和整个国家的负面影响较小。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信