{"title":"Indigenous knowledge in the life sciences classroom: Science, pseudo-science or a missing link?","authors":"J. Beer, B. Wyk","doi":"10.4102/SATNT.V31I1.368","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Alhoewel die lewenswetenskappe-kurrikulum vereis dat inheemse kennisstrukture in die klaskamer aangespreek moet word, word dit of baie oppervlakkig gedoen deur middel van ’n voorbeeld of twee, of dit is totaal afwesig. Hierdie gemengde-metode ondersoek (met die klem op die kwalitatiewe data) na die stand van inheemse kennis in die lewenswetenskappeklaskamer in Gauteng en Limpopo, het weereens beklemtoon wat Rogan en Grayston (2003) opgemerk het: in Suid-Afrika word daar tydens die kurrikulumproses te veel op die wat (die kurrikulum self) en te min op die hoe (die implementering van die kurrikulum) gefokus. Alhoewel die progressiewe kurrikulum dit duidelik maak dat inheemse kennis aangespreek moet word, word baie min riglyne aan onderwysers verskaf oor hoe dit gedoen moet word. Twee probleme word in hierdie artikel belig: onderwysers se gebrekkige vakkundige onderrigvaardigheid (pedagogiese inhoudskennis, of PCK soos in die literatuur bekend), en hul gebrekkige begrip van die aard van die natuurwetenskappe. ’n Onderwyser se sosiale aanspreeklikheid beteken onder andere dat hulle leerders bewus sal maak van die kulturele en praktiese waarde van inheemse kennis en ook hul belangstelling sal prikkel in vakrigtings soos etnobotanie en chemotaksonomie.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"31 1","pages":"5"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2012-11-27","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"19","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V31I1.368","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 19
Abstract
Alhoewel die lewenswetenskappe-kurrikulum vereis dat inheemse kennisstrukture in die klaskamer aangespreek moet word, word dit of baie oppervlakkig gedoen deur middel van ’n voorbeeld of twee, of dit is totaal afwesig. Hierdie gemengde-metode ondersoek (met die klem op die kwalitatiewe data) na die stand van inheemse kennis in die lewenswetenskappeklaskamer in Gauteng en Limpopo, het weereens beklemtoon wat Rogan en Grayston (2003) opgemerk het: in Suid-Afrika word daar tydens die kurrikulumproses te veel op die wat (die kurrikulum self) en te min op die hoe (die implementering van die kurrikulum) gefokus. Alhoewel die progressiewe kurrikulum dit duidelik maak dat inheemse kennis aangespreek moet word, word baie min riglyne aan onderwysers verskaf oor hoe dit gedoen moet word. Twee probleme word in hierdie artikel belig: onderwysers se gebrekkige vakkundige onderrigvaardigheid (pedagogiese inhoudskennis, of PCK soos in die literatuur bekend), en hul gebrekkige begrip van die aard van die natuurwetenskappe. ’n Onderwyser se sosiale aanspreeklikheid beteken onder andere dat hulle leerders bewus sal maak van die kulturele en praktiese waarde van inheemse kennis en ook hul belangstelling sal prikkel in vakrigtings soos etnobotanie en chemotaksonomie.
尽管生活方式课程要求在课堂上讨论个人的知识结构,无论是在一两个例子中进行,还是完全依赖。Hierdie gemengde metode ondersoek(见klem op die kwalittiewe数据)在林波波省豪登省的lewenswetenskappeklaskamer站着van inheemse kennis,他在Rogan en Grayston站着(2003)opgemerk het:在Suid Afrika单词中,daar tydens die kurrikulumproses te veel op die wat(die kurrekulum self)en te min op die hoe(die implementing van die kurikulum)gefokus站着。尽管进步课程解释了如何交流亲密知识,但很少有人告诉老师如何交流。本文中有两个重要问题:教师的必要职业培训(教学内容,或PCK,称为文学),以及他们对自然本质的必要理解。倡导者的社会对话意味着他们的老师将意识到非人道知识的文化和实践价值,以及他们对装饰的兴趣,如种族和化学。