A decade of democracy: environmental management in a changing world

P. Aucamp
{"title":"A decade of democracy: environmental management in a changing world","authors":"P. Aucamp","doi":"10.4102/SATNT.V24I1/2.167","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die wereld se fokus op die omgewing het begin met die konferensie van die Verenigde Nasies oor die menslike omgewing in Stockholm in 1972. Dit het gelei tot die vorming van die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram (UNEP). Die nuwe belangstelling in die mens se rol in die omgewing het egter eers momentum gekry na die publikasie van die verslag “Our Common Future” deur die wereldkommissie oor ontwikkeling en die omgewing onder voorsitterskap van Gro Harlem Brundtland en die opvolgkonferensie ook genoem die Aarde Beraad in Rio de Janeiro in 1992. Die vernaamste produkte van hierdie konferensie was die “Earth Charter” en die Agenda 21 aksieplanne. Kort hierna, in 1994, het Suid-Afrika ’n nuwe regering gekry. Die nuwe Grondwet wat in 1996 aanvaar is, is een van die weinige in die wereld wat klousules oor die beskerming van die omgewing bevat. Sedert 1994 is omgewingswetgewing in Suid-Afrika aansienlik aangepas. Daar is byvoorbeeld ’n nuwe Nasionale Wet op Omgewingsbestuur, ’n Nasionale Waterwet, ’n Minerale en Petroleum Hulpbronontwikkelingswet, ’n Konsepwet op Luggehaltebeheer en vele meer. ’n Groot aantal nieregeringsorganisasies (NGOs) het die Rio-konferensie bygewoon. Van hulle, soos Greenpeace (en plaaslik Earthlife Africa), het drukgroepe ontwikkel wat groot druk op regerings geplaas het om meer aandag aan die beskerming van die omgewing te gee en die omgewing beter te bestuur. In dieselfde tyd is die resultate van wetenskaplike navorsing gepubliseer wat ’n groot impak op die mens se siening van die omgewing gemaak het. Die ontdekking van die gat in die osoonlaag en die versnelde wereldverwarming het wye belangstelling ontlok. Dit het gelei tot konvensies en protokolle wat deur die meeste lande van die wereld ondersteun word, byvoorbeeld 189 uit ’n moontlike 191 lande het die Montreal Protokol vir die Beskerming van die Osoonlaag geratifiseer teen Junie 2004. Reaksie van die privaat sektor het ook nie uitgebly nie en dit is vandag die norm om ook oor die sogenaamde “Triple Bottomline” (ekonomiese, sosiale en omgewingsaspekte) te rapporteer. Die vraag wat nou ontstaan is: wie of wat in die nuwe bedeling – die regering, druk van groen organisasies of reaksie op wetenskaplike navorsing – het die meeste invloed op die magdom nuwe wetgewing en die veranderde klem op omgewingsbestuur in beide die openbare en die privaat sektor gehad? In hierdie referaat word die invloed van al drie kortliks bespreek.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2005-09-22","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V24I1/2.167","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

Die wereld se fokus op die omgewing het begin met die konferensie van die Verenigde Nasies oor die menslike omgewing in Stockholm in 1972. Dit het gelei tot die vorming van die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram (UNEP). Die nuwe belangstelling in die mens se rol in die omgewing het egter eers momentum gekry na die publikasie van die verslag “Our Common Future” deur die wereldkommissie oor ontwikkeling en die omgewing onder voorsitterskap van Gro Harlem Brundtland en die opvolgkonferensie ook genoem die Aarde Beraad in Rio de Janeiro in 1992. Die vernaamste produkte van hierdie konferensie was die “Earth Charter” en die Agenda 21 aksieplanne. Kort hierna, in 1994, het Suid-Afrika ’n nuwe regering gekry. Die nuwe Grondwet wat in 1996 aanvaar is, is een van die weinige in die wereld wat klousules oor die beskerming van die omgewing bevat. Sedert 1994 is omgewingswetgewing in Suid-Afrika aansienlik aangepas. Daar is byvoorbeeld ’n nuwe Nasionale Wet op Omgewingsbestuur, ’n Nasionale Waterwet, ’n Minerale en Petroleum Hulpbronontwikkelingswet, ’n Konsepwet op Luggehaltebeheer en vele meer. ’n Groot aantal nieregeringsorganisasies (NGOs) het die Rio-konferensie bygewoon. Van hulle, soos Greenpeace (en plaaslik Earthlife Africa), het drukgroepe ontwikkel wat groot druk op regerings geplaas het om meer aandag aan die beskerming van die omgewing te gee en die omgewing beter te bestuur. In dieselfde tyd is die resultate van wetenskaplike navorsing gepubliseer wat ’n groot impak op die mens se siening van die omgewing gemaak het. Die ontdekking van die gat in die osoonlaag en die versnelde wereldverwarming het wye belangstelling ontlok. Dit het gelei tot konvensies en protokolle wat deur die meeste lande van die wereld ondersteun word, byvoorbeeld 189 uit ’n moontlike 191 lande het die Montreal Protokol vir die Beskerming van die Osoonlaag geratifiseer teen Junie 2004. Reaksie van die privaat sektor het ook nie uitgebly nie en dit is vandag die norm om ook oor die sogenaamde “Triple Bottomline” (ekonomiese, sosiale en omgewingsaspekte) te rapporteer. Die vraag wat nou ontstaan is: wie of wat in die nuwe bedeling – die regering, druk van groen organisasies of reaksie op wetenskaplike navorsing – het die meeste invloed op die magdom nuwe wetgewing en die veranderde klem op omgewingsbestuur in beide die openbare en die privaat sektor gehad? In hierdie referaat word die invloed van al drie kortliks bespreek.
民主的十年:变化世界中的环境管理
世界对环境的关注始于1972年在斯德哥尔摩举行的联合国人类环境会议。这导致了联合国环境规划署(环境规划署)的发展。人类在环境中的作用方面的新挑战首先出现在世界发展与环境委员会在创建绿色哈莱姆布伦特兰下发表的《我们共同的未来》报告以及1992年在里约热内卢举行的又称为世界杯的后续会议上。这次会议最著名的成果是《地球宪章》和《21世纪议程行动计划》。此后不久,即1994年,南非赢得了新政府。1996年通过的新宪法是世界上掌握环境保护线索最快的宪法之一。自1994年以来,对《南非环境法》进行了明显的调整。Daar是由新的Nasionale Wet op Omgewingsbestuur、Nasionale Waterwet、Minerale en Petroleum Hulpbronon twikelingswet和Konsepwet op Luggeholtebeheer en vele meer组成的许多非政府组织参加了里约会议。其中一些组织,如绿色和平组织(以及当地的非洲地球生命组织),已经成立了一些组织,向政府施加了巨大压力,要求他们更加关注环境保护和改善环境。与此同时,科学研究成果的发表对人们对环境的看法产生了巨大影响。奥索林洞的发现和混合地面的变暖抵消了人们的明显兴趣。这导致了世界上大多数国家支持的公约和议定书,例如191个国家中的189个,2004年6月的《保护海洋蒙特利尔议定书》。私营部门没有做出回应,如今,报告所谓的三重底线(经济、社会和环境方面)也是常态。现在的问题是:在新的分配中,谁或谁——政府、绿色组织的印刷或对科学研究的反应——对公共和私营部门的新立法和环境变化的影响力最大?在这篇参考文献中,描述了所有三份简报的影响。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信