{"title":"Kleur En Kleurpersepsie: 'N Oorsig Van Moderne En Antieke Beskouinge","authors":"R. Meyer","doi":"10.7445/62-2-974","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die bestudering van kleurbeskrywing in die antieke Oudheid was lank in omstredenheid gehul. Aanvanklik was hierdie ongelukkige situasie die direkte uitvloeisel van moderne opvattings en wetenskaplike bevindings waarmee kleurterminologie in die Griekse en Romeinse letterkunde ontleed en verklaar is. Aldus het wanpersepsies ontstaan, wat sommige van die antieke uitbeeldings as ‘foutief’ of ‘gebrekkig’ afgemaak het. Benewens hierdie problematiese beskouinge, fokus hierdie artikel ook op navorsing wat mettertyd ontwikkel is om ʼn sensitiewer beoordeling van die implikasies van antieke kleurterminologie daar te stel. Waar so ʼn sinvolle ontleding ontbreek, kan die moderne leser nie daarop aanspraak maak dat hy / sy die volle impak van kleurbeskrywing in die Griekse en Romeinse poesie waardeer of verstaan nie.","PeriodicalId":40864,"journal":{"name":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","volume":"62 1","pages":"1"},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2018-05-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Akroterion-Journal for the Classics in South Africa","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.7445/62-2-974","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"CLASSICS","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Die bestudering van kleurbeskrywing in die antieke Oudheid was lank in omstredenheid gehul. Aanvanklik was hierdie ongelukkige situasie die direkte uitvloeisel van moderne opvattings en wetenskaplike bevindings waarmee kleurterminologie in die Griekse en Romeinse letterkunde ontleed en verklaar is. Aldus het wanpersepsies ontstaan, wat sommige van die antieke uitbeeldings as ‘foutief’ of ‘gebrekkig’ afgemaak het. Benewens hierdie problematiese beskouinge, fokus hierdie artikel ook op navorsing wat mettertyd ontwikkel is om ʼn sensitiewer beoordeling van die implikasies van antieke kleurterminologie daar te stel. Waar so ʼn sinvolle ontleding ontbreek, kan die moderne leser nie daarop aanspraak maak dat hy / sy die volle impak van kleurbeskrywing in die Griekse en Romeinse poesie waardeer of verstaan nie.