ʼn Verbeterde leksikografiese dataverspreiding- en inligtings-onttrekkingstruktuur

IF 0.4 Q4 LINGUISTICS
R. Gouws
{"title":"ʼn Verbeterde leksikografiese dataverspreiding- en inligtings-onttrekkingstruktuur","authors":"R. Gouws","doi":"10.5842/61-0-913","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"The dynamics in lexicography compel lexicographers to constantly be aware of the changes that need to be made in their dictionaries. These changes are on the level of the contents of dictionaries, lexicographic functions as well as dictionary structures. The target user group of every dictionary, their lexicographic needs and their reference skills should always be taken into account. In this article various aspects of lexicographic processes are discussed, with specific reference to adaptations in data distribution structures, the expansion of search venues and the transfer from dictionaries as push mediums to dictionaries as pull mediums. For printed dictionaries the use of a semi-integrated microstructure is proposed in order to ensure a better distinction in the presentation of example sentences and collocations. For online dictionaries the proposal is made to introduce a comprehensive search universe as well as a data-pulling structure. Such a structure offers dictionary users the opportunity to access the internet as well as the dictionary corpus from within a given dictionary. Dictionaries are transformed from destination sources to transfer sources. This offers users, including language practitioners, many more possibilities to find in the dictionary-external sources, besides the data in dictionaries, including cotextual data, also other data and especially occurrences of natural language use. Abstrak Die dinamika in die leksikografie noop leksikograwe om voortdurend daarop bedag te wees dat veranderinge in hulle woordeboeke aangebring moet word. Hierdie veranderinge le op die vlak van die woordeboekinhoud, die leksikografiese funksies asook die woordeboekstrukture. Die teikengebruikersgroep van elke woordeboek en hulle leksikografiese behoeftes en naslaanvaardighede moet deurgaans in gedagte gehou word. In hierdie artikel word verskillende aspekte van leksikografiese prosesse bespreek, met spesifieke verwysing na die aanpassing in dataverspreidingstrukture, die uitbreiding van soekplekke en die oorgang van woordeboeke vanaf die stootmedium na die trekmedium. Vir gedrukte woordeboeke word die benutting van ʼn semi-geintegreerde mikrostruktuur voorgehou om ʼn beter onderskeid in die aanbieding van voorbeeldsinne en kollokasies moontlik te maak. Vir aanlyn woordeboeke is die pleidooi om die daarstelling van ʼn uitgebreide soekheelal asook die inwerkingstelling van ʼn datatrekkingstruktuur. So ʼn struktuur bied aan woordeboekgebruikers vanuit die woordeboek toegang tot onder meer die internet asook die korpus van die betrokke woordeboek. Woordeboeke verander van eindpuntbronne na tussengangerbronne. Dit bied veel meer moontlikhede aan gebruikers, onder andere taalpraktisyns, om naas die data, onder meer koteksaanduiders, in woordeboeke ook ander data en veral voorbeelde van natuurlike taalgebruik in die woordeboek-eksterne bronne te vind.","PeriodicalId":42187,"journal":{"name":"Stellenbosch Papers in Linguistics Plus-SPiL Plus","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.4000,"publicationDate":"2021-06-18","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Stellenbosch Papers in Linguistics Plus-SPiL Plus","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.5842/61-0-913","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LINGUISTICS","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

The dynamics in lexicography compel lexicographers to constantly be aware of the changes that need to be made in their dictionaries. These changes are on the level of the contents of dictionaries, lexicographic functions as well as dictionary structures. The target user group of every dictionary, their lexicographic needs and their reference skills should always be taken into account. In this article various aspects of lexicographic processes are discussed, with specific reference to adaptations in data distribution structures, the expansion of search venues and the transfer from dictionaries as push mediums to dictionaries as pull mediums. For printed dictionaries the use of a semi-integrated microstructure is proposed in order to ensure a better distinction in the presentation of example sentences and collocations. For online dictionaries the proposal is made to introduce a comprehensive search universe as well as a data-pulling structure. Such a structure offers dictionary users the opportunity to access the internet as well as the dictionary corpus from within a given dictionary. Dictionaries are transformed from destination sources to transfer sources. This offers users, including language practitioners, many more possibilities to find in the dictionary-external sources, besides the data in dictionaries, including cotextual data, also other data and especially occurrences of natural language use. Abstrak Die dinamika in die leksikografie noop leksikograwe om voortdurend daarop bedag te wees dat veranderinge in hulle woordeboeke aangebring moet word. Hierdie veranderinge le op die vlak van die woordeboekinhoud, die leksikografiese funksies asook die woordeboekstrukture. Die teikengebruikersgroep van elke woordeboek en hulle leksikografiese behoeftes en naslaanvaardighede moet deurgaans in gedagte gehou word. In hierdie artikel word verskillende aspekte van leksikografiese prosesse bespreek, met spesifieke verwysing na die aanpassing in dataverspreidingstrukture, die uitbreiding van soekplekke en die oorgang van woordeboeke vanaf die stootmedium na die trekmedium. Vir gedrukte woordeboeke word die benutting van ʼn semi-geintegreerde mikrostruktuur voorgehou om ʼn beter onderskeid in die aanbieding van voorbeeldsinne en kollokasies moontlik te maak. Vir aanlyn woordeboeke is die pleidooi om die daarstelling van ʼn uitgebreide soekheelal asook die inwerkingstelling van ʼn datatrekkingstruktuur. So ʼn struktuur bied aan woordeboekgebruikers vanuit die woordeboek toegang tot onder meer die internet asook die korpus van die betrokke woordeboek. Woordeboeke verander van eindpuntbronne na tussengangerbronne. Dit bied veel meer moontlikhede aan gebruikers, onder andere taalpraktisyns, om naas die data, onder meer koteksaanduiders, in woordeboeke ook ander data en veral voorbeelde van natuurlike taalgebruik in die woordeboek-eksterne bronne te vind.
词典编纂的动态迫使词典编纂者不断意识到他们的词典需要做出的改变。这种变化体现在词典内容、词典编纂功能以及词典结构的层面上。每本词典的目标用户群体、他们的词典编纂需求和他们的参考技能都应该得到考虑。本文讨论了词典编纂过程的各个方面,特别是数据分布结构的调整、搜索场所的扩展以及从作为推送媒介的词典向作为拉取媒介的词典的转变。对于印刷词典,建议使用半集成的微观结构,以确保在例句和搭配的表达中有更好的区分。对于在线词典,建议引入一个全面的搜索领域以及数据提取结构。这样的结构为词典用户提供了从给定词典中访问互联网以及词典语料库的机会。字典从目标源转换为传输源。这为包括语言从业者在内的用户提供了更多的可能性,可以在字典中找到外部来源,除了字典中的数据,包括共文本数据,还有其他数据,尤其是自然语言使用的情况。抽象词汇中的动态,以跟踪词汇的变化。这些变化是对词汇标题的级别、讲座功能以及词汇结构进行的。必须牢记所有词典的目标群体及其词汇需求和责任。在第二次会议上,我向大家介绍了我的工作,我在数据交流中遇到了我的同事,我在会议上遇到了我。对于印刷的词汇,保留了329;半集成的微观结构,以便在样本和列的呈现中尽可能地进行更多的区分。对于在线词汇表,播放列表被设计为创建管道329;扩展搜索引擎以及管道329的定义;数据跟踪结构。如此狡猾的329;结构为用户提供了从词典到互联网的词汇以及相关词典的正文。将字典条目从最终源更改为中间源。除其他语言外,这允许用户在更多配额指标下查找词汇中的数据,以及其他数据和外部词汇来源中自然语言使用的具体例子。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.60
自引率
0.00%
发文量
0
审稿时长
24 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信