Die Britse Intelligensiediens tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

IF 0.2 4区 文学 Q4 SOCIAL ISSUES
Fransjohan Pretorius
{"title":"Die Britse Intelligensiediens tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902","authors":"Fransjohan Pretorius","doi":"10.17159/2224-7912/2024/v64n4a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Met hierdie studie word daar gekyk na die rol van die Britse Military Intelligence Division en meer spesifiek sy onderafdeling, die Field Intelligence Department (FID) in Suid-Afrika, tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Daar word gewys op die goeie werk voor die oorlog. Die rol wat die FID in die Britse nederlae van \"Black Week\" (10 tot 15 Desember 1899) gespeel het, kry vervolgens aandag. Die nederlae van \"Black Week\" word hoofsaaklik toegeskryf aan die offisiere se gebrek aan waardering vir behoorlike intelligensie deur verkenners en hul ongegronde optimisme oor die vermoëns van hul eie troepe. Met lord Frederick Roberts se vervanging in Januarie 1900 van sir Redvers Buller as opperbevelhebber van die Britse troepe in Suid-Afrika het taktiese intelligensie dramaties verbeter. Die Boere se nuwe tipe oorlogvoering, naamlik 'n guerrillakryg, het nuwe eise aan die Britse oorlogspoging gestel. Lt.kol. David Henderson het as direkteur van die FID 'n groot bydrae tot die doeltreffendheid van die intelligensiestelsel gelewer. Inligting is veral verkry van Boere wat as spioene in die kommando's opgetree het en swart mense. Ten slotte word die waarde vir die Intelligensiediens bepaal van inligting uit enkele Boere-dagboeke wat in hulle hande geval en deur hulle vertaal is.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":"64 4","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2024-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"http://www.scielo.org.za/pdf/tvg/v64n4/02.pdf","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","FirstCategoryId":"0","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2024/v64n4a2","RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"SOCIAL ISSUES","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Met hierdie studie word daar gekyk na die rol van die Britse Military Intelligence Division en meer spesifiek sy onderafdeling, die Field Intelligence Department (FID) in Suid-Afrika, tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Daar word gewys op die goeie werk voor die oorlog. Die rol wat die FID in die Britse nederlae van "Black Week" (10 tot 15 Desember 1899) gespeel het, kry vervolgens aandag. Die nederlae van "Black Week" word hoofsaaklik toegeskryf aan die offisiere se gebrek aan waardering vir behoorlike intelligensie deur verkenners en hul ongegronde optimisme oor die vermoëns van hul eie troepe. Met lord Frederick Roberts se vervanging in Januarie 1900 van sir Redvers Buller as opperbevelhebber van die Britse troepe in Suid-Afrika het taktiese intelligensie dramaties verbeter. Die Boere se nuwe tipe oorlogvoering, naamlik 'n guerrillakryg, het nuwe eise aan die Britse oorlogspoging gestel. Lt.kol. David Henderson het as direkteur van die FID 'n groot bydrae tot die doeltreffendheid van die intelligensiestelsel gelewer. Inligting is veral verkry van Boere wat as spioene in die kommando's opgetree het en swart mense. Ten slotte word die waarde vir die Intelligensiediens bepaal van inligting uit enkele Boere-dagboeke wat in hulle hande geval en deur hulle vertaal is.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
CiteScore
0.40
自引率
0.00%
发文量
57
期刊介绍: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsing en oorsigartikels in die teologie, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信
小红书