响应立法发展的呼吁,以减轻将工资扣减作为南非民事债务执行机制所面临的挑战:制定一项具有凝聚力的薪酬扣押令法

IF 0.2 Q4 LAW
S. Van der Merwe
{"title":"响应立法发展的呼吁,以减轻将工资扣减作为南非民事债务执行机制所面临的挑战:制定一项具有凝聚力的薪酬扣押令法","authors":"S. Van der Merwe","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Krediteure se voorkeur vir die Suid-Afrikaanse besoldigingsbeslagleggingsbevel as ’n siviele skuldinvorderingsmetode kan waarskynlik onder andere toegeskryf word aan die vatbaarheid daarvan vir ernstige debiteure-uitbuiting. Hierdie misbruik het die afgelope dekade uitgebreide ingryping deur die howe en wetgewer genoodsaak. Ten spyte van die positiewe wysigings aan die Wet op Landdroshowe in 2018, geniet besoldigingsbeslagleggingsbevel-debiteure steeds nie voldoende beskerming teen uitbuiting nie. In hierdie verband is verskeie beroepe gedoen op organisasies soos die regspraktykraad, die wetgewer en die howe, wat waardevolle geleenthede verbeur het om die saak van besoldigingsbeslagleggingsbevel-skuldenaarbeskerming te bevorder. Hierdie beskerming ontbreek veral waar besoldigingsbeslagleggingsbevele uitgereik is voor die vereiste geregtelike toesig en daarna apaties daartoe afgedwing word. Hierdie situasie stel gewetenlose invorderingsagentskappe in staat om eensydig enige en alle koste wat hulle kan vervaardig teen die debiteur te hef, aangesien hierdie koste gewoonlik nie takseer of geverifieer word na die uitreiking van ’n besoldigingsbeslagleggingsbevel nie. Pogings om hierdie misbruike reg te stel, is met groot weerstand begroet en was grootliks onsuksesvol. Sowel die regspraktykraad as die howe, en spesifiek die hoogste hof van appèl, het versuim om die dringende heersende bekommernisse aan te spreek deur die verantwoordelikheid vir regstellende stappe voor die deur van die wetgewer te lê. Die skrywer stem saam dat die mislukkings in hierdie verband nou wetgewende ingryping noodsaak. Trouens, die besoldigingsbeslagleggingsbevel-proses het ’n dringende behoefte aan verdere wetgewende hervorming, spesifiek gefokus op gevorderde skuldenaarbeskerming. In hierdie bydrae word gereageer op die oproep om wetgewende ingryping deur wetgewende ontwikkeling voor te stel om die ernstige en heersende kommer met die besoldigingsbeslagleggingsbevel-stelsel te verlig. Die omvang van die vereiste wetgewende ontwikkeling en die rol van die omvattende omgewing word oorweeg, voordat die spesifieke inhoud van die voorgestelde ontwikkeling bespreek word. Die skrywer bepleit wetgewende herstrukturering in die vorm van die ontwikkeling en proklamasie van ’n nuwe wet, die voorgestelde Wet op Besoldigingsbeslagleggingsbevele, met omvattende regulasies wat uitsluitlik toegewy is aan die regulering van die besoldigingsbeslagleggingsbevel-meganisme en die relevante proses.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"68 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Responding to the call for legislative development to alleviate the challenges with wage deduction as civil debt enforcement mechanism in South Africa: formulating a cohesive emolument attachment order act\",\"authors\":\"S. Van der Merwe\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i1a4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Krediteure se voorkeur vir die Suid-Afrikaanse besoldigingsbeslagleggingsbevel as ’n siviele skuldinvorderingsmetode kan waarskynlik onder andere toegeskryf word aan die vatbaarheid daarvan vir ernstige debiteure-uitbuiting. Hierdie misbruik het die afgelope dekade uitgebreide ingryping deur die howe en wetgewer genoodsaak. Ten spyte van die positiewe wysigings aan die Wet op Landdroshowe in 2018, geniet besoldigingsbeslagleggingsbevel-debiteure steeds nie voldoende beskerming teen uitbuiting nie. In hierdie verband is verskeie beroepe gedoen op organisasies soos die regspraktykraad, die wetgewer en die howe, wat waardevolle geleenthede verbeur het om die saak van besoldigingsbeslagleggingsbevel-skuldenaarbeskerming te bevorder. Hierdie beskerming ontbreek veral waar besoldigingsbeslagleggingsbevele uitgereik is voor die vereiste geregtelike toesig en daarna apaties daartoe afgedwing word. Hierdie situasie stel gewetenlose invorderingsagentskappe in staat om eensydig enige en alle koste wat hulle kan vervaardig teen die debiteur te hef, aangesien hierdie koste gewoonlik nie takseer of geverifieer word na die uitreiking van ’n besoldigingsbeslagleggingsbevel nie. Pogings om hierdie misbruike reg te stel, is met groot weerstand begroet en was grootliks onsuksesvol. Sowel die regspraktykraad as die howe, en spesifiek die hoogste hof van appèl, het versuim om die dringende heersende bekommernisse aan te spreek deur die verantwoordelikheid vir regstellende stappe voor die deur van die wetgewer te lê. Die skrywer stem saam dat die mislukkings in hierdie verband nou wetgewende ingryping noodsaak. Trouens, die besoldigingsbeslagleggingsbevel-proses het ’n dringende behoefte aan verdere wetgewende hervorming, spesifiek gefokus op gevorderde skuldenaarbeskerming. In hierdie bydrae word gereageer op die oproep om wetgewende ingryping deur wetgewende ontwikkeling voor te stel om die ernstige en heersende kommer met die besoldigingsbeslagleggingsbevel-stelsel te verlig. Die omvang van die vereiste wetgewende ontwikkeling en die rol van die omvattende omgewing word oorweeg, voordat die spesifieke inhoud van die voorgestelde ontwikkeling bespreek word. Die skrywer bepleit wetgewende herstrukturering in die vorm van die ontwikkeling en proklamasie van ’n nuwe wet, die voorgestelde Wet op Besoldigingsbeslagleggingsbevele, met omvattende regulasies wat uitsluitlik toegewy is aan die regulering van die besoldigingsbeslagleggingsbevel-meganisme en die relevante proses.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":\"68 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Responding to the call for legislative development to alleviate the challenges with wage deduction as civil debt enforcement mechanism in South Africa: formulating a cohesive emolument attachment order act
Krediteure se voorkeur vir die Suid-Afrikaanse besoldigingsbeslagleggingsbevel as ’n siviele skuldinvorderingsmetode kan waarskynlik onder andere toegeskryf word aan die vatbaarheid daarvan vir ernstige debiteure-uitbuiting. Hierdie misbruik het die afgelope dekade uitgebreide ingryping deur die howe en wetgewer genoodsaak. Ten spyte van die positiewe wysigings aan die Wet op Landdroshowe in 2018, geniet besoldigingsbeslagleggingsbevel-debiteure steeds nie voldoende beskerming teen uitbuiting nie. In hierdie verband is verskeie beroepe gedoen op organisasies soos die regspraktykraad, die wetgewer en die howe, wat waardevolle geleenthede verbeur het om die saak van besoldigingsbeslagleggingsbevel-skuldenaarbeskerming te bevorder. Hierdie beskerming ontbreek veral waar besoldigingsbeslagleggingsbevele uitgereik is voor die vereiste geregtelike toesig en daarna apaties daartoe afgedwing word. Hierdie situasie stel gewetenlose invorderingsagentskappe in staat om eensydig enige en alle koste wat hulle kan vervaardig teen die debiteur te hef, aangesien hierdie koste gewoonlik nie takseer of geverifieer word na die uitreiking van ’n besoldigingsbeslagleggingsbevel nie. Pogings om hierdie misbruike reg te stel, is met groot weerstand begroet en was grootliks onsuksesvol. Sowel die regspraktykraad as die howe, en spesifiek die hoogste hof van appèl, het versuim om die dringende heersende bekommernisse aan te spreek deur die verantwoordelikheid vir regstellende stappe voor die deur van die wetgewer te lê. Die skrywer stem saam dat die mislukkings in hierdie verband nou wetgewende ingryping noodsaak. Trouens, die besoldigingsbeslagleggingsbevel-proses het ’n dringende behoefte aan verdere wetgewende hervorming, spesifiek gefokus op gevorderde skuldenaarbeskerming. In hierdie bydrae word gereageer op die oproep om wetgewende ingryping deur wetgewende ontwikkeling voor te stel om die ernstige en heersende kommer met die besoldigingsbeslagleggingsbevel-stelsel te verlig. Die omvang van die vereiste wetgewende ontwikkeling en die rol van die omvattende omgewing word oorweeg, voordat die spesifieke inhoud van die voorgestelde ontwikkeling bespreek word. Die skrywer bepleit wetgewende herstrukturering in die vorm van die ontwikkeling en proklamasie van ’n nuwe wet, die voorgestelde Wet op Besoldigingsbeslagleggingsbevele, met omvattende regulasies wat uitsluitlik toegewy is aan die regulering van die besoldigingsbeslagleggingsbevel-meganisme en die relevante proses.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信