影响家庭和个人服装支出的因素:研究和相关文献综述

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
L. Viljoen
{"title":"影响家庭和个人服装支出的因素:研究和相关文献综述","authors":"L. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52743","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van die literatuurstudie was eerstens om vas te stel watter faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed. Om die teorie en begrip in hierdie verband uit te bou, is daar tweedens vasgestel hoe die faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed soos blyk uit beskikbare buitelandse navorsingsartikels. Derdens is die buitelandse \nnavorsingsbevindings met die van die mees onlangse opname oor huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel in Suid-Afrika vergelyk ten einde die toepaslikheid van die betrokke studie te verbreed. \nDie vernaamste perspektiewe met betrekking tot die keuse van onafhanklike veranderlikes word gestel en die onafhanklike veranderlikes word sinvol gegroepeer in 'n verwysingsraamwerk van faktore wat aandag verdien wanneer kledinguitgawes bestudeer word. Die faktore \nsluit die volgende in: inkomste, gesinsamestelling, -grootte en -lewensiklus, sosiale klas, bevolkingsgroep en woonplek. Die vernaamste perspektiewe oor spesifikasies met betrekking tot die onafhanklike veranderlikes word ook bespreek. Wat die oorsese navorsing betref, is daar \nspesifieke patrone of neigings te bespeur in die \nwyse waarop al die faktore, behalwe bevolkingsgroep, kledinguitgawes beinvloed. Uit die Suid-Afrikaanse opname van huishoudelike uitgawes aan klerasie en \nskoeisel blyk dit dat soortgelyke patrone te bespeur is, met die uitsondering dat wat bevolkingsgroep betref, daar ook 'n spesifieke patroon na vore kom. \nDie navorsing kan van waarde wees vir v e r b r u i k e r s t u d i e - e n g e s i n s h u l p b r o n b e s t u u r s p e s i a l i s t e , klerevervaardigers en -kleinhandelaars asook \nvir beleidmakers wat by die vasstelling van geskikte bedrae vir die onderhoud van kinders betrokke is.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"35 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":"{\"title\":\"Factors that influence household and individual clothing expenditure: A review of research and related literature\",\"authors\":\"L. Viljoen\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V26I2.52743\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die doel van die literatuurstudie was eerstens om vas te stel watter faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed. Om die teorie en begrip in hierdie verband uit te bou, is daar tweedens vasgestel hoe die faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed soos blyk uit beskikbare buitelandse navorsingsartikels. Derdens is die buitelandse \\nnavorsingsbevindings met die van die mees onlangse opname oor huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel in Suid-Afrika vergelyk ten einde die toepaslikheid van die betrokke studie te verbreed. \\nDie vernaamste perspektiewe met betrekking tot die keuse van onafhanklike veranderlikes word gestel en die onafhanklike veranderlikes word sinvol gegroepeer in 'n verwysingsraamwerk van faktore wat aandag verdien wanneer kledinguitgawes bestudeer word. Die faktore \\nsluit die volgende in: inkomste, gesinsamestelling, -grootte en -lewensiklus, sosiale klas, bevolkingsgroep en woonplek. Die vernaamste perspektiewe oor spesifikasies met betrekking tot die onafhanklike veranderlikes word ook bespreek. Wat die oorsese navorsing betref, is daar \\nspesifieke patrone of neigings te bespeur in die \\nwyse waarop al die faktore, behalwe bevolkingsgroep, kledinguitgawes beinvloed. Uit die Suid-Afrikaanse opname van huishoudelike uitgawes aan klerasie en \\nskoeisel blyk dit dat soortgelyke patrone te bespeur is, met die uitsondering dat wat bevolkingsgroep betref, daar ook 'n spesifieke patroon na vore kom. \\nDie navorsing kan van waarde wees vir v e r b r u i k e r s t u d i e - e n g e s i n s h u l p b r o n b e s t u u r s p e s i a l i s t e , klerevervaardigers en -kleinhandelaars asook \\nvir beleidmakers wat by die vasstelling van geskikte bedrae vir die onderhoud van kinders betrokke is.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"35 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-12\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"6\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52743\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52743","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Factors that influence household and individual clothing expenditure: A review of research and related literature
Die doel van die literatuurstudie was eerstens om vas te stel watter faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed. Om die teorie en begrip in hierdie verband uit te bou, is daar tweedens vasgestel hoe die faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed soos blyk uit beskikbare buitelandse navorsingsartikels. Derdens is die buitelandse navorsingsbevindings met die van die mees onlangse opname oor huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel in Suid-Afrika vergelyk ten einde die toepaslikheid van die betrokke studie te verbreed. Die vernaamste perspektiewe met betrekking tot die keuse van onafhanklike veranderlikes word gestel en die onafhanklike veranderlikes word sinvol gegroepeer in 'n verwysingsraamwerk van faktore wat aandag verdien wanneer kledinguitgawes bestudeer word. Die faktore sluit die volgende in: inkomste, gesinsamestelling, -grootte en -lewensiklus, sosiale klas, bevolkingsgroep en woonplek. Die vernaamste perspektiewe oor spesifikasies met betrekking tot die onafhanklike veranderlikes word ook bespreek. Wat die oorsese navorsing betref, is daar spesifieke patrone of neigings te bespeur in die wyse waarop al die faktore, behalwe bevolkingsgroep, kledinguitgawes beinvloed. Uit die Suid-Afrikaanse opname van huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel blyk dit dat soortgelyke patrone te bespeur is, met die uitsondering dat wat bevolkingsgroep betref, daar ook 'n spesifieke patroon na vore kom. Die navorsing kan van waarde wees vir v e r b r u i k e r s t u d i e - e n g e s i n s h u l p b r o n b e s t u u r s p e s i a l i s t e , klerevervaardigers en -kleinhandelaars asook vir beleidmakers wat by die vasstelling van geskikte bedrae vir die onderhoud van kinders betrokke is.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信