服装纺织产品质量目测评定指南的制定

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
A. Retief, H. M. Klerk
{"title":"服装纺织产品质量目测评定指南的制定","authors":"A. Retief, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52837","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"I nternet verbruikers van kleding-tekstielprodukte het nie die voordeel om die produkte te hanteer of aan te pas nie. Dit beperk hul oordeel oor sekere eienskappe van die produk. Dit kan weer 'n invloed he op die keuses wat hulle maak, op hul verwagtinge van die produk en uiteindelik hul tevredenheid met die produk wat aangekoop is. Tot dusver is baie min navorsing wat konsentreer op die spesifieke probleme wat deur Internet kledingverbruikers ondervind word, gedoen. Wanneer kledingitems aangekoop word, is waargenome kwaliteit 'n belangrike faktor wat keuses en besluitneming bei?½nvloed. 'n Gids om kwaliteit visueel te beoordeel behoort dus van waarde te wees, veral vir die verbruiker wat sy/ haar aankope op die Internet doen. Die doel van hierdie artikel is om die konsepte verwant aan verbruikersbesluit-neming en koopgedrag in oenskou te neem, soos dit in bestaande modelle gebruik word. Die waarde van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word ook aangedui. Die stappe wat gebruik is om die konseptuele raamwerk te ontwikkel en die verskillende fases vir die voorgestelde navorsing oor die ontwikkeling en evaluering van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word bespreek.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"23 1","pages":"21-29"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"18","resultStr":"{\"title\":\"Development of a guide for the visual assessment of the quality of clothing textile products\",\"authors\":\"A. Retief, H. M. Klerk\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V31I1.52837\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"I nternet verbruikers van kleding-tekstielprodukte het nie die voordeel om die produkte te hanteer of aan te pas nie. Dit beperk hul oordeel oor sekere eienskappe van die produk. Dit kan weer 'n invloed he op die keuses wat hulle maak, op hul verwagtinge van die produk en uiteindelik hul tevredenheid met die produk wat aangekoop is. Tot dusver is baie min navorsing wat konsentreer op die spesifieke probleme wat deur Internet kledingverbruikers ondervind word, gedoen. Wanneer kledingitems aangekoop word, is waargenome kwaliteit 'n belangrike faktor wat keuses en besluitneming bei?½nvloed. 'n Gids om kwaliteit visueel te beoordeel behoort dus van waarde te wees, veral vir die verbruiker wat sy/ haar aankope op die Internet doen. Die doel van hierdie artikel is om die konsepte verwant aan verbruikersbesluit-neming en koopgedrag in oenskou te neem, soos dit in bestaande modelle gebruik word. Die waarde van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word ook aangedui. Die stappe wat gebruik is om die konseptuele raamwerk te ontwikkel en die verskillende fases vir die voorgestelde navorsing oor die ontwikkeling en evaluering van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word bespreek.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"23 1\",\"pages\":\"21-29\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"18\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52837\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52837","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 18

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Development of a guide for the visual assessment of the quality of clothing textile products
I nternet verbruikers van kleding-tekstielprodukte het nie die voordeel om die produkte te hanteer of aan te pas nie. Dit beperk hul oordeel oor sekere eienskappe van die produk. Dit kan weer 'n invloed he op die keuses wat hulle maak, op hul verwagtinge van die produk en uiteindelik hul tevredenheid met die produk wat aangekoop is. Tot dusver is baie min navorsing wat konsentreer op die spesifieke probleme wat deur Internet kledingverbruikers ondervind word, gedoen. Wanneer kledingitems aangekoop word, is waargenome kwaliteit 'n belangrike faktor wat keuses en besluitneming bei?½nvloed. 'n Gids om kwaliteit visueel te beoordeel behoort dus van waarde te wees, veral vir die verbruiker wat sy/ haar aankope op die Internet doen. Die doel van hierdie artikel is om die konsepte verwant aan verbruikersbesluit-neming en koopgedrag in oenskou te neem, soos dit in bestaande modelle gebruik word. Die waarde van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word ook aangedui. Die stappe wat gebruik is om die konseptuele raamwerk te ontwikkel en die verskillende fases vir die voorgestelde navorsing oor die ontwikkeling en evaluering van 'n gids vir die beoordeling van kwaliteit word bespreek.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信