对雇佣合同中(程序上)不公平解雇的补偿框架

IF 0.2 Q4 LAW
MJ Van Staden, M. Van Eck
{"title":"对雇佣合同中(程序上)不公平解雇的补偿框架","authors":"MJ Van Staden, M. Van Eck","doi":"10.47348/tsar/2021/i4a9","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die konstitusionele hof het onlangs die vergoeding verminder aan ’n oortreder van seksuele teistering wat buitensporige vergoeding vir klein prosedurele gebreke toegeken is. Die saak illustreer die wyse waarop vergoeding toegeken en aangepas kan word in die geval van prosedureel onbillike ontslag. Tog bly die konstitusionele hof se redenasie om die toekenning van ses maande na twee maande aan te pas vaag. Artikel 194 van die Wet op Arbeidsverhoudinge vereis slegs dat vergoeding “regverdig en billik” moet wees. Hierdie begrip word egter nie in die Wet op Arbeidsverhoudinge omskryf nie en daar word aangevoer dat die konsep teenstrydig deur ons howe gebruik is. In die bespreking oorweeg die outeurs die regsbeginsels van Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk en Australië in die hantering van vergoeding vir ’n onbillike ontslag, waar die ontslag slegs prosedureel onbillik is en waar die werknemer aan ernstige wangedrag skuldig is. In die bespreking word besin of sodanige vergoeding objektief bepaalbaar is en die faktore word oorweeg wat die waarde van so ’n toekenning sou beïnvloed. Die kern van die diensverhouding is die dienskontrak. Die bespreking ondersoek ook die vergoedingstoekenning teen diegene wat normaalweg ingevolge die kontrak toegeken sou word. Faktore wat in die Verenigde Koninkryk en Australië gevind word, vervat in terminologie soos “fout” en “ekonomiese verlies”, is soortgelyk aan deliktuele eise en is nie noodwendig toepaslik in die Suid- Afrikaanse konteks nie, veral omdat die Wet op Arbeidsverhoudinge die benadering tot vergoeding vir prosedureel onbillike ontslag verander het. Desnieteenstaande kan ekonomiese verlies in die Suid- Afrikaanse konteks steeds ’n faktor wees wat die vergoeding wat toegeken word as gevolg van ’n prosedureel onbillike ontslag kan beïnvloed. Die outeurs kom tot die gevolgtrekking dat die afskuwelike aard van die wangedrag van ’n werknemer, in ’n bepaalde geval die werknemer op geen vergoeding hoegenaamd geregtig behoort te maak nie, of slegs aanspraak op ’n aansienlik verminderde vergoeding kan gee. Die outeurs vind ook dat, in navolging van die reg van die Verenigde Koninkryk en Australië, en as ’n logiese uitvloeisel van die konstitusionele hof se uitspraak, die beginsel van bydraende skuld uitgebrei moet word na gevalle van wesenlik onbillike ontslag. Hieruit kom ’n raamwerk na vore in die bespreking vir die bepaling van vergoeding in gevalle van prosedureel onbillike ontslag.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: A compensation framework for (procedurally) unfair dismissals in employment contracts\",\"authors\":\"MJ Van Staden, M. Van Eck\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2021/i4a9\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die konstitusionele hof het onlangs die vergoeding verminder aan ’n oortreder van seksuele teistering wat buitensporige vergoeding vir klein prosedurele gebreke toegeken is. Die saak illustreer die wyse waarop vergoeding toegeken en aangepas kan word in die geval van prosedureel onbillike ontslag. Tog bly die konstitusionele hof se redenasie om die toekenning van ses maande na twee maande aan te pas vaag. Artikel 194 van die Wet op Arbeidsverhoudinge vereis slegs dat vergoeding “regverdig en billik” moet wees. Hierdie begrip word egter nie in die Wet op Arbeidsverhoudinge omskryf nie en daar word aangevoer dat die konsep teenstrydig deur ons howe gebruik is. In die bespreking oorweeg die outeurs die regsbeginsels van Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk en Australië in die hantering van vergoeding vir ’n onbillike ontslag, waar die ontslag slegs prosedureel onbillik is en waar die werknemer aan ernstige wangedrag skuldig is. In die bespreking word besin of sodanige vergoeding objektief bepaalbaar is en die faktore word oorweeg wat die waarde van so ’n toekenning sou beïnvloed. Die kern van die diensverhouding is die dienskontrak. Die bespreking ondersoek ook die vergoedingstoekenning teen diegene wat normaalweg ingevolge die kontrak toegeken sou word. Faktore wat in die Verenigde Koninkryk en Australië gevind word, vervat in terminologie soos “fout” en “ekonomiese verlies”, is soortgelyk aan deliktuele eise en is nie noodwendig toepaslik in die Suid- Afrikaanse konteks nie, veral omdat die Wet op Arbeidsverhoudinge die benadering tot vergoeding vir prosedureel onbillike ontslag verander het. Desnieteenstaande kan ekonomiese verlies in die Suid- Afrikaanse konteks steeds ’n faktor wees wat die vergoeding wat toegeken word as gevolg van ’n prosedureel onbillike ontslag kan beïnvloed. Die outeurs kom tot die gevolgtrekking dat die afskuwelike aard van die wangedrag van ’n werknemer, in ’n bepaalde geval die werknemer op geen vergoeding hoegenaamd geregtig behoort te maak nie, of slegs aanspraak op ’n aansienlik verminderde vergoeding kan gee. Die outeurs vind ook dat, in navolging van die reg van die Verenigde Koninkryk en Australië, en as ’n logiese uitvloeisel van die konstitusionele hof se uitspraak, die beginsel van bydraende skuld uitgebrei moet word na gevalle van wesenlik onbillike ontslag. Hieruit kom ’n raamwerk na vore in die bespreking vir die bepaling van vergoeding in gevalle van prosedureel onbillike ontslag.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2021-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i4a9\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i4a9","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
Regspraak: A compensation framework for (procedurally) unfair dismissals in employment contracts
Die konstitusionele hof het onlangs die vergoeding verminder aan ’n oortreder van seksuele teistering wat buitensporige vergoeding vir klein prosedurele gebreke toegeken is. Die saak illustreer die wyse waarop vergoeding toegeken en aangepas kan word in die geval van prosedureel onbillike ontslag. Tog bly die konstitusionele hof se redenasie om die toekenning van ses maande na twee maande aan te pas vaag. Artikel 194 van die Wet op Arbeidsverhoudinge vereis slegs dat vergoeding “regverdig en billik” moet wees. Hierdie begrip word egter nie in die Wet op Arbeidsverhoudinge omskryf nie en daar word aangevoer dat die konsep teenstrydig deur ons howe gebruik is. In die bespreking oorweeg die outeurs die regsbeginsels van Suid-Afrika, die Verenigde Koninkryk en Australië in die hantering van vergoeding vir ’n onbillike ontslag, waar die ontslag slegs prosedureel onbillik is en waar die werknemer aan ernstige wangedrag skuldig is. In die bespreking word besin of sodanige vergoeding objektief bepaalbaar is en die faktore word oorweeg wat die waarde van so ’n toekenning sou beïnvloed. Die kern van die diensverhouding is die dienskontrak. Die bespreking ondersoek ook die vergoedingstoekenning teen diegene wat normaalweg ingevolge die kontrak toegeken sou word. Faktore wat in die Verenigde Koninkryk en Australië gevind word, vervat in terminologie soos “fout” en “ekonomiese verlies”, is soortgelyk aan deliktuele eise en is nie noodwendig toepaslik in die Suid- Afrikaanse konteks nie, veral omdat die Wet op Arbeidsverhoudinge die benadering tot vergoeding vir prosedureel onbillike ontslag verander het. Desnieteenstaande kan ekonomiese verlies in die Suid- Afrikaanse konteks steeds ’n faktor wees wat die vergoeding wat toegeken word as gevolg van ’n prosedureel onbillike ontslag kan beïnvloed. Die outeurs kom tot die gevolgtrekking dat die afskuwelike aard van die wangedrag van ’n werknemer, in ’n bepaalde geval die werknemer op geen vergoeding hoegenaamd geregtig behoort te maak nie, of slegs aanspraak op ’n aansienlik verminderde vergoeding kan gee. Die outeurs vind ook dat, in navolging van die reg van die Verenigde Koninkryk en Australië, en as ’n logiese uitvloeisel van die konstitusionele hof se uitspraak, die beginsel van bydraende skuld uitgebrei moet word na gevalle van wesenlik onbillike ontslag. Hieruit kom ’n raamwerk na vore in die bespreking vir die bepaling van vergoeding in gevalle van prosedureel onbillike ontslag.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信