南非信托法中的“受益所有人”和“受益所有人”:2022年第22号《一般法律(反洗钱和打击恐怖主义融资)修正案》中的棘手问题

IF 0.2 Q4 LAW
Francois Du Toit, Bradley Smith, Louis Janse Van Vuren
{"title":"南非信托法中的“受益所有人”和“受益所有人”:2022年第22号《一般法律(反洗钱和打击恐怖主义融资)修正案》中的棘手问题","authors":"Francois Du Toit, Bradley Smith, Louis Janse Van Vuren","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Wysigingswet op Algemene Wette (Teengeldwassery en Bekamping van Terrorismefinansiering) 22 van 2022 is op 29 Desember 2022 bekragtig. Dié wet wysig, met 1 April 2023 as die inwerkingtredingsdatum van al hierdie wysigings, die Wet op die Beheer oor Trustgoed 57 van 1988 in verskeie opsigte. In hierdie bydrae neem ons twee wysigings onder die loep, naamlik die invoeging van ’n definisie van “uiteindelik geregtigde” (“beneficial owner”) in artikel 1 van Wet 57 van 1988 asook die vaslegging van die idee van “uiteindelike geregtigheid” (“beneficial ownership”) in artikel 11A van daardie wet. Ons voer aan dat beide toevoegings onvanpas is in die Suid-Afrikaanse trustreg aangesien dit nie strook met meerdere van die grondbeginsels van die Suid-Afrikaanse trustreg nie. Ons wys in die besonder daarop dat die wetgewer se gebruik van “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid”: (i) onder inhoudelike onsekerheid gebuk gaan; (ii) nie strook met sommige van Wet 57 van 1988 se bepalings nie, by uitstek die definisie van “trust” in artikel 1 en ’n trustee se sorgplig ingevolge artikel 9; (iii) oënskynlik berus op ’n mistasting oor die regsaard van ’n trust asook die aanvaarde regsbeginsels rakende die misbruik van die trustvorm en skyntrusts en (iv) die gevaar inhou van die voortydige verkryging van regte deur trustbegunstigdes. Ons argumenteer derhalwe dat die wetgewer se gebruik van “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid” in die wysigingswet en Wet 57 van 1988 teoretiese en praktiese onsekerhede skep wat nie alleen die begripsmatige onderbou en samehang van die Suid-Afrikaanse trustreg skaad nie, maar ook dermate uit pas is met sommige van die bestaande wet se bepalings dat hierdie wysigings bykans onmoontlike verpligtinge ten opsigte van die insameling, vaslegging en verslagdoening van inligting (ter nakoming van die – weliswaar prysenswaardige – oogmerke van die wysigingswet) op trustees plaas. Ten einde hierdie kwessies aan te spreek, doen ons ’n alternatiewe – en onses insiens werkbare – wetsbepaling aan die hand wat, alhoewel dit grootliks op die bestaande bewoording van die tersake bepalings van die wysigingswet gegrond is, wegdoen met “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid” terwyl dit steeds uitvoering aan die oogmerke van die wysigingswet gee. Die voorgestelde wetsbepaling spreek in die besonder die problematiek aan met betrekking tot die besit van of doelmatige beheer oor trustbates – wat sentraal tot die idee van ’n “uiteindelik geregtigde” staan. Dit beperk die voorskrifte oor die besit van of doelmatige beheer oor trustbates tot gevalle waarin trustees sinvolle uitvoering aan die tersake wetsbepaling kan gee.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"25 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"“Beneficial owner” and “beneficial ownership” in South African trust law: troublesome aspects of the General Laws (Anti-Money Laundering and Combating Terrorism Financing) Amendment Act 22 of 2022\",\"authors\":\"Francois Du Toit, Bradley Smith, Louis Janse Van Vuren\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i3a1\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die Wysigingswet op Algemene Wette (Teengeldwassery en Bekamping van Terrorismefinansiering) 22 van 2022 is op 29 Desember 2022 bekragtig. Dié wet wysig, met 1 April 2023 as die inwerkingtredingsdatum van al hierdie wysigings, die Wet op die Beheer oor Trustgoed 57 van 1988 in verskeie opsigte. In hierdie bydrae neem ons twee wysigings onder die loep, naamlik die invoeging van ’n definisie van “uiteindelik geregtigde” (“beneficial owner”) in artikel 1 van Wet 57 van 1988 asook die vaslegging van die idee van “uiteindelike geregtigheid” (“beneficial ownership”) in artikel 11A van daardie wet. Ons voer aan dat beide toevoegings onvanpas is in die Suid-Afrikaanse trustreg aangesien dit nie strook met meerdere van die grondbeginsels van die Suid-Afrikaanse trustreg nie. Ons wys in die besonder daarop dat die wetgewer se gebruik van “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid”: (i) onder inhoudelike onsekerheid gebuk gaan; (ii) nie strook met sommige van Wet 57 van 1988 se bepalings nie, by uitstek die definisie van “trust” in artikel 1 en ’n trustee se sorgplig ingevolge artikel 9; (iii) oënskynlik berus op ’n mistasting oor die regsaard van ’n trust asook die aanvaarde regsbeginsels rakende die misbruik van die trustvorm en skyntrusts en (iv) die gevaar inhou van die voortydige verkryging van regte deur trustbegunstigdes. Ons argumenteer derhalwe dat die wetgewer se gebruik van “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid” in die wysigingswet en Wet 57 van 1988 teoretiese en praktiese onsekerhede skep wat nie alleen die begripsmatige onderbou en samehang van die Suid-Afrikaanse trustreg skaad nie, maar ook dermate uit pas is met sommige van die bestaande wet se bepalings dat hierdie wysigings bykans onmoontlike verpligtinge ten opsigte van die insameling, vaslegging en verslagdoening van inligting (ter nakoming van die – weliswaar prysenswaardige – oogmerke van die wysigingswet) op trustees plaas. Ten einde hierdie kwessies aan te spreek, doen ons ’n alternatiewe – en onses insiens werkbare – wetsbepaling aan die hand wat, alhoewel dit grootliks op die bestaande bewoording van die tersake bepalings van die wysigingswet gegrond is, wegdoen met “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid” terwyl dit steeds uitvoering aan die oogmerke van die wysigingswet gee. Die voorgestelde wetsbepaling spreek in die besonder die problematiek aan met betrekking tot die besit van of doelmatige beheer oor trustbates – wat sentraal tot die idee van ’n “uiteindelik geregtigde” staan. Dit beperk die voorskrifte oor die besit van of doelmatige beheer oor trustbates tot gevalle waarin trustees sinvolle uitvoering aan die tersake wetsbepaling kan gee.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":\"25 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a1\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
“Beneficial owner” and “beneficial ownership” in South African trust law: troublesome aspects of the General Laws (Anti-Money Laundering and Combating Terrorism Financing) Amendment Act 22 of 2022
Die Wysigingswet op Algemene Wette (Teengeldwassery en Bekamping van Terrorismefinansiering) 22 van 2022 is op 29 Desember 2022 bekragtig. Dié wet wysig, met 1 April 2023 as die inwerkingtredingsdatum van al hierdie wysigings, die Wet op die Beheer oor Trustgoed 57 van 1988 in verskeie opsigte. In hierdie bydrae neem ons twee wysigings onder die loep, naamlik die invoeging van ’n definisie van “uiteindelik geregtigde” (“beneficial owner”) in artikel 1 van Wet 57 van 1988 asook die vaslegging van die idee van “uiteindelike geregtigheid” (“beneficial ownership”) in artikel 11A van daardie wet. Ons voer aan dat beide toevoegings onvanpas is in die Suid-Afrikaanse trustreg aangesien dit nie strook met meerdere van die grondbeginsels van die Suid-Afrikaanse trustreg nie. Ons wys in die besonder daarop dat die wetgewer se gebruik van “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid”: (i) onder inhoudelike onsekerheid gebuk gaan; (ii) nie strook met sommige van Wet 57 van 1988 se bepalings nie, by uitstek die definisie van “trust” in artikel 1 en ’n trustee se sorgplig ingevolge artikel 9; (iii) oënskynlik berus op ’n mistasting oor die regsaard van ’n trust asook die aanvaarde regsbeginsels rakende die misbruik van die trustvorm en skyntrusts en (iv) die gevaar inhou van die voortydige verkryging van regte deur trustbegunstigdes. Ons argumenteer derhalwe dat die wetgewer se gebruik van “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid” in die wysigingswet en Wet 57 van 1988 teoretiese en praktiese onsekerhede skep wat nie alleen die begripsmatige onderbou en samehang van die Suid-Afrikaanse trustreg skaad nie, maar ook dermate uit pas is met sommige van die bestaande wet se bepalings dat hierdie wysigings bykans onmoontlike verpligtinge ten opsigte van die insameling, vaslegging en verslagdoening van inligting (ter nakoming van die – weliswaar prysenswaardige – oogmerke van die wysigingswet) op trustees plaas. Ten einde hierdie kwessies aan te spreek, doen ons ’n alternatiewe – en onses insiens werkbare – wetsbepaling aan die hand wat, alhoewel dit grootliks op die bestaande bewoording van die tersake bepalings van die wysigingswet gegrond is, wegdoen met “uiteindelik geregtigde” en “uiteindelike geregtigheid” terwyl dit steeds uitvoering aan die oogmerke van die wysigingswet gee. Die voorgestelde wetsbepaling spreek in die besonder die problematiek aan met betrekking tot die besit van of doelmatige beheer oor trustbates – wat sentraal tot die idee van ’n “uiteindelik geregtigde” staan. Dit beperk die voorskrifte oor die besit van of doelmatige beheer oor trustbates tot gevalle waarin trustees sinvolle uitvoering aan die tersake wetsbepaling kan gee.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信