{"title":"南非对女性企业家的支持:改善还是下降?","authors":"L. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52807","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Witskrif in 1995 van die Departement van Handel \nen Nywerheid oor ‘n nasionale strategie vir die \nontwikkeling en bevordering van klein ondernemings \nin Suid-Afrika het spesiale melding gemaak van die bevordering en bemagtiging van vroue in alle \nbedryfsektore. Klein ondernemings bied aan \nvroue toegang tot ekonomiese geleenthede by wyse \nvan entrepreneurskap en indiensneming. Die \nklem op die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs \nwas waarskynlik ‘n poging om die wanbalans tussen \ndie geslagte en die besit van besighede reg te \nstel asook om die probleem van werkloosheid in \nSuid-Afrika aan te spreek. Die vraag ontstaan of die posisie van vroulike entrepreneurs met betrekking tot finansiering, konsultasie, opleiding en die verskaffing van infrastruktuur enigsins na die verskyning van die Witskrif verander het. ‘n Delphi-ondersoek is onder kenners omtrent die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs in Suid-Afrika uitgevoer om hulle siening van steun aan \nvroue-entrepreneurs voor en na 1995 te bepaal. \nHoewel daar steeds struikelblokke in die weg van \nvroue se toetrede tot die besigheidswereld bestaan, \nwas die meeste respondente in die Delphi-ondersoek \nvan mening dat die posisie van vroue-entrepreneurs \nverbeter het.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"20 1","pages":"37-44"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"84","resultStr":"{\"title\":\"Support for female entrepreneurs in South Africa: Improvement or decline?\",\"authors\":\"L. Viljoen\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52807\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die Witskrif in 1995 van die Departement van Handel \\nen Nywerheid oor ‘n nasionale strategie vir die \\nontwikkeling en bevordering van klein ondernemings \\nin Suid-Afrika het spesiale melding gemaak van die bevordering en bemagtiging van vroue in alle \\nbedryfsektore. Klein ondernemings bied aan \\nvroue toegang tot ekonomiese geleenthede by wyse \\nvan entrepreneurskap en indiensneming. Die \\nklem op die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs \\nwas waarskynlik ‘n poging om die wanbalans tussen \\ndie geslagte en die besit van besighede reg te \\nstel asook om die probleem van werkloosheid in \\nSuid-Afrika aan te spreek. Die vraag ontstaan of die posisie van vroulike entrepreneurs met betrekking tot finansiering, konsultasie, opleiding en die verskaffing van infrastruktuur enigsins na die verskyning van die Witskrif verander het. ‘n Delphi-ondersoek is onder kenners omtrent die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs in Suid-Afrika uitgevoer om hulle siening van steun aan \\nvroue-entrepreneurs voor en na 1995 te bepaal. \\nHoewel daar steeds struikelblokke in die weg van \\nvroue se toetrede tot die besigheidswereld bestaan, \\nwas die meeste respondente in die Delphi-ondersoek \\nvan mening dat die posisie van vroue-entrepreneurs \\nverbeter het.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"20 1\",\"pages\":\"37-44\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"84\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52807\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52807","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
Support for female entrepreneurs in South Africa: Improvement or decline?
Die Witskrif in 1995 van die Departement van Handel
en Nywerheid oor ‘n nasionale strategie vir die
ontwikkeling en bevordering van klein ondernemings
in Suid-Afrika het spesiale melding gemaak van die bevordering en bemagtiging van vroue in alle
bedryfsektore. Klein ondernemings bied aan
vroue toegang tot ekonomiese geleenthede by wyse
van entrepreneurskap en indiensneming. Die
klem op die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs
was waarskynlik ‘n poging om die wanbalans tussen
die geslagte en die besit van besighede reg te
stel asook om die probleem van werkloosheid in
Suid-Afrika aan te spreek. Die vraag ontstaan of die posisie van vroulike entrepreneurs met betrekking tot finansiering, konsultasie, opleiding en die verskaffing van infrastruktuur enigsins na die verskyning van die Witskrif verander het. ‘n Delphi-ondersoek is onder kenners omtrent die ontwikkeling van vroulike entrepreneurs in Suid-Afrika uitgevoer om hulle siening van steun aan
vroue-entrepreneurs voor en na 1995 te bepaal.
Hoewel daar steeds struikelblokke in die weg van
vroue se toetrede tot die besigheidswereld bestaan,
was die meeste respondente in die Delphi-ondersoek
van mening dat die posisie van vroue-entrepreneurs
verbeter het.