{"title":"基于文本的tesourus在非洲语言环境中的使用","authors":"Michele F. van der Merwe","doi":"10.5788/32-1-1715","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming: Die onderwerp van die artikel is die ontsluitingsmoontlikhede van tesourusgebruik in 'n Afrikaanse taalonderrigkonteks in die skoolklaskamer. Die tesourus is een van die oudste naslaanwerke in die geskiedenis van leksikografie; tog word dit nie in die aantal navorsingsartikels rakende die onderwerp gereflekteer nie. 'n Tesourus blyk nie 'n algemene fokuspunt van leksikografiese navorsing of opvoedkundige leksikografiese navorsing te wees nie. In 'n poging om die gaping in die literatuur te oorbrug, word daar oor die doel en leksikografiese funksie van 'n tesourus besin, veral in 'n taalonderrigkonteks. Die taalonderrigkonteks word vervolgens belig met verwysing na voorgestelde tesourusgebruik in skoolkurrikuladokumente, aangesien dit rigtinggewend is vir onderrigraamwerke in skole. Teksgebaseerde tesourusgebruik in die taalonderrigkonteks word aanbeveel en gemotiveer teen die agtergrond van 'n ondersoek na 'n tesourus en tematiese woordeboekafdelings. Aanbevelings vir enkele verbeterings tot leksikografiese produkte word vanuit 'n opvoedkundige leksikografiese perspektief gemaak ten einde optimale gebruik van 'n tesourus in 'n taalonderrigkonteks te verseker.","PeriodicalId":43907,"journal":{"name":"Lexikos","volume":"1 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.9000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Teksgebaseerde tesourusgebruik in 'n Afrikaanse taalonderrigkonteks\",\"authors\":\"Michele F. van der Merwe\",\"doi\":\"10.5788/32-1-1715\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming: Die onderwerp van die artikel is die ontsluitingsmoontlikhede van tesourusgebruik in 'n Afrikaanse taalonderrigkonteks in die skoolklaskamer. Die tesourus is een van die oudste naslaanwerke in die geskiedenis van leksikografie; tog word dit nie in die aantal navorsingsartikels rakende die onderwerp gereflekteer nie. 'n Tesourus blyk nie 'n algemene fokuspunt van leksikografiese navorsing of opvoedkundige leksikografiese navorsing te wees nie. In 'n poging om die gaping in die literatuur te oorbrug, word daar oor die doel en leksikografiese funksie van 'n tesourus besin, veral in 'n taalonderrigkonteks. Die taalonderrigkonteks word vervolgens belig met verwysing na voorgestelde tesourusgebruik in skoolkurrikuladokumente, aangesien dit rigtinggewend is vir onderrigraamwerke in skole. Teksgebaseerde tesourusgebruik in die taalonderrigkonteks word aanbeveel en gemotiveer teen die agtergrond van 'n ondersoek na 'n tesourus en tematiese woordeboekafdelings. Aanbevelings vir enkele verbeterings tot leksikografiese produkte word vanuit 'n opvoedkundige leksikografiese perspektief gemaak ten einde optimale gebruik van 'n tesourus in 'n taalonderrigkonteks te verseker.\",\"PeriodicalId\":43907,\"journal\":{\"name\":\"Lexikos\",\"volume\":\"1 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.9000,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Lexikos\",\"FirstCategoryId\":\"98\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.5788/32-1-1715\",\"RegionNum\":2,\"RegionCategory\":\"文学\",\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"0\",\"JCRName\":\"LANGUAGE & LINGUISTICS\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Lexikos","FirstCategoryId":"98","ListUrlMain":"https://doi.org/10.5788/32-1-1715","RegionNum":2,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"LANGUAGE & LINGUISTICS","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
摘要:这篇文章的主题是排除同义词库在学校课堂上使用非洲语言的情况。恐怖分子是讲座历史上最古老的煽动物之一;然而,它不会在有关该主题的调查数量中得到管理。Tesourus blyk nie’n algemene fokuspont van leksikografiese navorsing of opvoedkundige leksikigrafiese naviorsing te wees nie。为了验证文献中的差距,重点关注恐怖功能的客观性和词典编纂,尤其是在语言背景下。语言上下文对于学校计算机文档中使用的默认来源很重要,因为它是用于学校字幕的。在语言上下文中使用的基于文本的词库是推荐的,并在来源证明和主题词典部分的背景中删除。从教育讲座的角度提出了对讲座产品进行个人改进的建议,以确保在语言环境中最佳使用资源。
Teksgebaseerde tesourusgebruik in 'n Afrikaanse taalonderrigkonteks
Opsomming: Die onderwerp van die artikel is die ontsluitingsmoontlikhede van tesourusgebruik in 'n Afrikaanse taalonderrigkonteks in die skoolklaskamer. Die tesourus is een van die oudste naslaanwerke in die geskiedenis van leksikografie; tog word dit nie in die aantal navorsingsartikels rakende die onderwerp gereflekteer nie. 'n Tesourus blyk nie 'n algemene fokuspunt van leksikografiese navorsing of opvoedkundige leksikografiese navorsing te wees nie. In 'n poging om die gaping in die literatuur te oorbrug, word daar oor die doel en leksikografiese funksie van 'n tesourus besin, veral in 'n taalonderrigkonteks. Die taalonderrigkonteks word vervolgens belig met verwysing na voorgestelde tesourusgebruik in skoolkurrikuladokumente, aangesien dit rigtinggewend is vir onderrigraamwerke in skole. Teksgebaseerde tesourusgebruik in die taalonderrigkonteks word aanbeveel en gemotiveer teen die agtergrond van 'n ondersoek na 'n tesourus en tematiese woordeboekafdelings. Aanbevelings vir enkele verbeterings tot leksikografiese produkte word vanuit 'n opvoedkundige leksikografiese perspektief gemaak ten einde optimale gebruik van 'n tesourus in 'n taalonderrigkonteks te verseker.
期刊介绍:
Lexikos (Greek for "of or for words") is a journal for the lexicographical specialist. It is the only journal in Africa which is exclusively devoted to lexicography. Articles dealing with all aspects of lexicography and terminology or the implications that research in related disciplines such as linguistics, computer and information science, etc. has for lexicography will be considered for publication. Articles may be written in Afrikaans, English, Dutch, German and French.