“我要跳向伟大的彼岸……”:约翰内斯·费根在伦敦的研究与自杀(1916-1920)

IF 0.1 Q3 HISTORY
Van der Mescht, Heinrich Hermann
{"title":"“我要跳向伟大的彼岸……”:约翰内斯·费根在伦敦的研究与自杀(1916-1920)","authors":"Van der Mescht, Heinrich Hermann","doi":"10.4314/SAJCH.V21I1.6349","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"“I shall take the leap to the great beyond…”: Johannes Fagan se studie en selfmoord in Londen (1916-1920):\nDie artikel poog om die omstandighede van die studie en selfmoord van die Suid-Afrikaanse\nkomponis Johannes Fagan (1898-1920) te rekonstrueer. Ten tyde van sy dood was hy 'n\nstudent aan die Royal College of Music (RCM) in Londen waar hy in September 1916, tydens\ndie Eerste Wereldoorlog, begin studeer het. Fagan sou in daardie tyd baie berigte oor die oorlog en die dood van RCM-studente moes aanhoor. In The R.C.M. Magazine sou hy Gurney se melankoliese gedigte, aangestuur van die front af, kon lees. Hy sou elke termyn se hoogs inspirerende openingstoespraak van die direkteur van die RCM, Hubert Parry, kon hoor. Na twee RCM-termyne het Fagan weens swak gesondheid vir twee jaar na Suid-Afrika teruggekeer. Tydens sy tweede studietydperk was hy 'n komposisiestudent van Vaughan Williams. Fagan is baie swaar getref deur die skielike dood van sy Engelse verloofde aan griep. Sy doodsertifikaat meld dat hy dood in sy bed aangetref is en dat hy sianied gedrink het. 'n Kort artikel hieroor het in The Kensington Express, Notting Hill and West London Examiner van Vrydag 23 Julie 1920 verskyn. Afgesien van sy inskrywingsvorm by die RCM, is die doodsberig wat in The R.C.M. Magazine verskyn het, die enigste plek waar Fagan se naam in die dokumente en publikasies van die RCM aangetref kan word. Keywords : Gideon Fagan, Johannes Fagan, Hubert Parry, Royal College of Music, Suid-Afrikaanse komponiste, selfmoord South Africa Journal of Cultural History Vol. 21 (1) 2007: pp. 72-92","PeriodicalId":40076,"journal":{"name":"South African Journal of Cultural History","volume":"21 1","pages":"72-92"},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2009-02-19","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":"{\"title\":\"\\\"I shall take the leap to the great beyond...\\\" : Johannes Fagan's studies and suicide in London (1916-1920)\",\"authors\":\"Van der Mescht, Heinrich Hermann\",\"doi\":\"10.4314/SAJCH.V21I1.6349\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"“I shall take the leap to the great beyond…”: Johannes Fagan se studie en selfmoord in Londen (1916-1920):\\nDie artikel poog om die omstandighede van die studie en selfmoord van die Suid-Afrikaanse\\nkomponis Johannes Fagan (1898-1920) te rekonstrueer. Ten tyde van sy dood was hy 'n\\nstudent aan die Royal College of Music (RCM) in Londen waar hy in September 1916, tydens\\ndie Eerste Wereldoorlog, begin studeer het. Fagan sou in daardie tyd baie berigte oor die oorlog en die dood van RCM-studente moes aanhoor. In The R.C.M. Magazine sou hy Gurney se melankoliese gedigte, aangestuur van die front af, kon lees. Hy sou elke termyn se hoogs inspirerende openingstoespraak van die direkteur van die RCM, Hubert Parry, kon hoor. Na twee RCM-termyne het Fagan weens swak gesondheid vir twee jaar na Suid-Afrika teruggekeer. Tydens sy tweede studietydperk was hy 'n komposisiestudent van Vaughan Williams. Fagan is baie swaar getref deur die skielike dood van sy Engelse verloofde aan griep. Sy doodsertifikaat meld dat hy dood in sy bed aangetref is en dat hy sianied gedrink het. 'n Kort artikel hieroor het in The Kensington Express, Notting Hill and West London Examiner van Vrydag 23 Julie 1920 verskyn. Afgesien van sy inskrywingsvorm by die RCM, is die doodsberig wat in The R.C.M. Magazine verskyn het, die enigste plek waar Fagan se naam in die dokumente en publikasies van die RCM aangetref kan word. Keywords : Gideon Fagan, Johannes Fagan, Hubert Parry, Royal College of Music, Suid-Afrikaanse komponiste, selfmoord South Africa Journal of Cultural History Vol. 21 (1) 2007: pp. 72-92\",\"PeriodicalId\":40076,\"journal\":{\"name\":\"South African Journal of Cultural History\",\"volume\":\"21 1\",\"pages\":\"72-92\"},\"PeriodicalIF\":0.1000,\"publicationDate\":\"2009-02-19\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"1\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"South African Journal of Cultural History\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/SAJCH.V21I1.6349\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q3\",\"JCRName\":\"HISTORY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Cultural History","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/SAJCH.V21I1.6349","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q3","JCRName":"HISTORY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

摘要

“我将跨越到伟大的彼岸……”:约翰内斯·法根在伦敦的学习和自杀(1916-1920):本文试图重建约翰内斯·费根(1898-1920)在南非社区的学习和死亡情况。在他去世期间,他是伦敦皇家音乐学院(RCM)的一名学生,1916年9月,他在那里开始了第一次世界大战。那时,费根会听到很多关于战争和RCM学生死亡的消息。在《R.C.M.》杂志上,他会读到格尼从前线寄来的忧郁的照片。Hy sou elke termyn se hoogs inspirated openings to sprak van die direkteur van die RCM,Hubert Parry,kon hoor。在两届RCM任期后,费根返回南非两年。在他的第二个学习期间,他是沃恩·威廉姆斯的一名作文学生。费根因英语突然死亡而受了重伤。他的死亡证明上说,他是在床上被杀的,而且他喝了酒。1920年7月23日星期五,《肯辛顿快报》、《诺丁山报》和《西伦敦观察家报》刊登了一篇短文。除了他在RCM的报名表外,死亡报告还出现在《R.C.M.》杂志上,这是唯一可以在RCM的文件和出版物中获得Fagan名字的地方。关键词:Gideon Fagan,Johannes Fagan,Hubert Parry,皇家音乐学院,南非荷兰语komboniste,self-moord南非文化史杂志2007年第21卷第1期:第72-92页
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
"I shall take the leap to the great beyond..." : Johannes Fagan's studies and suicide in London (1916-1920)
“I shall take the leap to the great beyond…”: Johannes Fagan se studie en selfmoord in Londen (1916-1920): Die artikel poog om die omstandighede van die studie en selfmoord van die Suid-Afrikaanse komponis Johannes Fagan (1898-1920) te rekonstrueer. Ten tyde van sy dood was hy 'n student aan die Royal College of Music (RCM) in Londen waar hy in September 1916, tydens die Eerste Wereldoorlog, begin studeer het. Fagan sou in daardie tyd baie berigte oor die oorlog en die dood van RCM-studente moes aanhoor. In The R.C.M. Magazine sou hy Gurney se melankoliese gedigte, aangestuur van die front af, kon lees. Hy sou elke termyn se hoogs inspirerende openingstoespraak van die direkteur van die RCM, Hubert Parry, kon hoor. Na twee RCM-termyne het Fagan weens swak gesondheid vir twee jaar na Suid-Afrika teruggekeer. Tydens sy tweede studietydperk was hy 'n komposisiestudent van Vaughan Williams. Fagan is baie swaar getref deur die skielike dood van sy Engelse verloofde aan griep. Sy doodsertifikaat meld dat hy dood in sy bed aangetref is en dat hy sianied gedrink het. 'n Kort artikel hieroor het in The Kensington Express, Notting Hill and West London Examiner van Vrydag 23 Julie 1920 verskyn. Afgesien van sy inskrywingsvorm by die RCM, is die doodsberig wat in The R.C.M. Magazine verskyn het, die enigste plek waar Fagan se naam in die dokumente en publikasies van die RCM aangetref kan word. Keywords : Gideon Fagan, Johannes Fagan, Hubert Parry, Royal College of Music, Suid-Afrikaanse komponiste, selfmoord South Africa Journal of Cultural History Vol. 21 (1) 2007: pp. 72-92
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
10
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信