{"title":"干式选择器术语(第三部分)历史术语","authors":"C. G. Steyn, J. D. V. Wyk","doi":"10.4102/satnt.v4i4.1047","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Meegaande terminologie is ’n vervolg op die reeds gepubliseerde deel I en II van die terminologie vir Drywingselektronika.'’ Slegs die meer algemene terme vir tiristors word hier behandel. In toekomstige bydraes sal aandag geskenk word aan die beskrywing, klassifikasie en simboliese voorstelling van tiristors. Daar is sover moontlik gepoog om die voorskrifte van die Internasionale Elektrotegniese Kommissie^’\"'’ na te volg. Lesers se kommentaar op enige aspek van die drywingselektronikaterminologie sal verwelkom word. Die benaming tiristor word hier gebruik vir ’n simmetriese tiristor (sperrende triodetiristor).","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"4 1","pages":"138-142"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"1985-03-18","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Terminologie vir Drywingselektronika (Deel III) Tiristorterminologie\",\"authors\":\"C. G. Steyn, J. D. V. Wyk\",\"doi\":\"10.4102/satnt.v4i4.1047\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Meegaande terminologie is ’n vervolg op die reeds gepubliseerde deel I en II van die terminologie vir Drywingselektronika.'’ Slegs die meer algemene terme vir tiristors word hier behandel. In toekomstige bydraes sal aandag geskenk word aan die beskrywing, klassifikasie en simboliese voorstelling van tiristors. Daar is sover moontlik gepoog om die voorskrifte van die Internasionale Elektrotegniese Kommissie^’\\\"'’ na te volg. Lesers se kommentaar op enige aspek van die drywingselektronikaterminologie sal verwelkom word. Die benaming tiristor word hier gebruik vir ’n simmetriese tiristor (sperrende triodetiristor).\",\"PeriodicalId\":30428,\"journal\":{\"name\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"volume\":\"4 1\",\"pages\":\"138-142\"},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"1985-03-18\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4102/satnt.v4i4.1047\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/satnt.v4i4.1047","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
Terminologie vir Drywingselektronika (Deel III) Tiristorterminologie
Meegaande terminologie is ’n vervolg op die reeds gepubliseerde deel I en II van die terminologie vir Drywingselektronika.'’ Slegs die meer algemene terme vir tiristors word hier behandel. In toekomstige bydraes sal aandag geskenk word aan die beskrywing, klassifikasie en simboliese voorstelling van tiristors. Daar is sover moontlik gepoog om die voorskrifte van die Internasionale Elektrotegniese Kommissie^’"'’ na te volg. Lesers se kommentaar op enige aspek van die drywingselektronikaterminologie sal verwelkom word. Die benaming tiristor word hier gebruik vir ’n simmetriese tiristor (sperrende triodetiristor).