内寄生线虫不同生命阶段的耗氧量

W. V. Aardt, Donovan P. Loots, S. Steenkamp
{"title":"内寄生线虫不同生命阶段的耗氧量","authors":"W. V. Aardt, Donovan P. Loots, S. Steenkamp","doi":"10.4102/SATNT.V29I1.4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die suurstofverbruikskoers (VO2) van die endoparasitiese nematode Pratylenchus zeae versamel vanaf mieliewortelkulture is gemeet met behulp van ’n Cartesiese duiker. Die metings met die duiker wat uit Perspex gemasjineer is, berus in beginsel op manometriese veranderinge van die duiker in ’n flottasiebuis van ’n manometeropstelling.Die gemiddelde VO2van 10 metings per lewenstadium, uitgedruk in nanoliters per uur per lewenstadium van nie-anhidrobiote (eiers: 7.96; jeugstadia: 6.13; volwassenes: 26.04) is vergelyk met die van post-anhidrobiote, 12 uur na herstel uit anhidrobiose. Die gemiddelde VO2van die post-anhidrobiote vir die drie lewenstadia (eiers: 19.34; jeugstadia: 14.17; volwassenes: 32.86) is statisties betekenisvol hoer in vergelyking met die van nie-anhidrobiote. Die redes vir die verskil in VO2 waardes word bespreek. Die VO2 is ook uitgedruk in nanoliter per uur per mikrogram volwasse nematode na toepassing van ’n vergelyking verkry uit die literatuur. Dit is gevind dat die suurstofverbruik per een gram P. zeae 503 keer meer is as die suurstofverbruik per een gram soogdier die grootte van ’n volwasse bees.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2010-01-13","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":"{\"title\":\"The oxygen consumption rates of different life stages of the endoparasitic nematode\",\"authors\":\"W. V. Aardt, Donovan P. Loots, S. Steenkamp\",\"doi\":\"10.4102/SATNT.V29I1.4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die suurstofverbruikskoers (VO2) van die endoparasitiese nematode Pratylenchus zeae versamel vanaf mieliewortelkulture is gemeet met behulp van ’n Cartesiese duiker. Die metings met die duiker wat uit Perspex gemasjineer is, berus in beginsel op manometriese veranderinge van die duiker in ’n flottasiebuis van ’n manometeropstelling.Die gemiddelde VO2van 10 metings per lewenstadium, uitgedruk in nanoliters per uur per lewenstadium van nie-anhidrobiote (eiers: 7.96; jeugstadia: 6.13; volwassenes: 26.04) is vergelyk met die van post-anhidrobiote, 12 uur na herstel uit anhidrobiose. Die gemiddelde VO2van die post-anhidrobiote vir die drie lewenstadia (eiers: 19.34; jeugstadia: 14.17; volwassenes: 32.86) is statisties betekenisvol hoer in vergelyking met die van nie-anhidrobiote. Die redes vir die verskil in VO2 waardes word bespreek. Die VO2 is ook uitgedruk in nanoliter per uur per mikrogram volwasse nematode na toepassing van ’n vergelyking verkry uit die literatuur. Dit is gevind dat die suurstofverbruik per een gram P. zeae 503 keer meer is as die suurstofverbruik per een gram soogdier die grootte van ’n volwasse bees.\",\"PeriodicalId\":30428,\"journal\":{\"name\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2010-01-13\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"1\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4102/SATNT.V29I1.4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V29I1.4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

摘要

体内寄生虫Pratylenchus zeae versamel vanaf mieliewortelkulture的宿主(VO2)是Cartesiese的宿主。有机玻璃对黑暗的测量是基于测压结构的柔性气泡中黑暗中的测压变化。VO2van的平均浓度为10毫克/升,单位为纳升/升/升(eiers:7.96;jeugstadia:6.13;volwassene:26.04)。三种生活状态(所有者:19.34;幼年状态:14.17;火山:32.86)的无水后疾病的平均VO2与非无水物质相比具有统计学意义。在VO2 waardes单词bespreek中,Die redes vir Die verskil。VO2也以每微克完整线虫每小时纳升的单位打印,以应用从文献中获得的方程。研究发现,每克玉米粉的土壤用量是每克土壤用量的503倍,高于一块牛肉的大小。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
The oxygen consumption rates of different life stages of the endoparasitic nematode
Die suurstofverbruikskoers (VO2) van die endoparasitiese nematode Pratylenchus zeae versamel vanaf mieliewortelkulture is gemeet met behulp van ’n Cartesiese duiker. Die metings met die duiker wat uit Perspex gemasjineer is, berus in beginsel op manometriese veranderinge van die duiker in ’n flottasiebuis van ’n manometeropstelling.Die gemiddelde VO2van 10 metings per lewenstadium, uitgedruk in nanoliters per uur per lewenstadium van nie-anhidrobiote (eiers: 7.96; jeugstadia: 6.13; volwassenes: 26.04) is vergelyk met die van post-anhidrobiote, 12 uur na herstel uit anhidrobiose. Die gemiddelde VO2van die post-anhidrobiote vir die drie lewenstadia (eiers: 19.34; jeugstadia: 14.17; volwassenes: 32.86) is statisties betekenisvol hoer in vergelyking met die van nie-anhidrobiote. Die redes vir die verskil in VO2 waardes word bespreek. Die VO2 is ook uitgedruk in nanoliter per uur per mikrogram volwasse nematode na toepassing van ’n vergelyking verkry uit die literatuur. Dit is gevind dat die suurstofverbruik per een gram P. zeae 503 keer meer is as die suurstofverbruik per een gram soogdier die grootte van ’n volwasse bees.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信