Litium-ontginning uit Zimbabwiese petaliet met behulp van ammoniumbifluoried

KT Mwepu, SJ Lubbe, P. Crouse
{"title":"Litium-ontginning uit Zimbabwiese petaliet met behulp van ammoniumbifluoried","authors":"KT Mwepu, SJ Lubbe, P. Crouse","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.800","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie studie behels die ontginning van gramhoeveelhede Li2CO3 uit Zimbabwiese petaliet, gemyn in die Bikita-gebied. Ekstraksie is gedoen met behulp van ammoniumbifluoried (ABF), vanaf kamertemperatuur tot 600oC. ABF-vertering vervang die konvensionele hoëtemperatuurproses vir die omsetting van die mineraal na β-spodumeen voor suurbehandeling. Die ABF-proses vind by verrassende lae temperature plaas – selfs by kamertemperatuur word floddervorming waargeem as gevolg van die water wat tydens die reaksie vorm. Onder die smeltpunt van ABF is die hoofreaksieprodukte LiF, AlF3, K2NaAlF6, en (NH4)2SiF6. (NH4)2SiF6 ontbind geredelik om ammoniak en gasagtige SiF4 te vorm. By laer temperature is die produkte kriolitioniet (Li3Na3Al2F12) and eukriptiet (LiAlSiO4). Die fluoriedhoudende vastestowwe is swak oplosbaar in water. Die mengsel moet met swawelsuur gerooster word, en daarna word die sulfate met water uitgeloog; 99% suiwer litiumkarbonaat word relatief maklik uit die waterige fase herwin.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"49 2‐3","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-04-19","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.800","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Hierdie studie behels die ontginning van gramhoeveelhede Li2CO3 uit Zimbabwiese petaliet, gemyn in die Bikita-gebied. Ekstraksie is gedoen met behulp van ammoniumbifluoried (ABF), vanaf kamertemperatuur tot 600oC. ABF-vertering vervang die konvensionele hoëtemperatuurproses vir die omsetting van die mineraal na β-spodumeen voor suurbehandeling. Die ABF-proses vind by verrassende lae temperature plaas – selfs by kamertemperatuur word floddervorming waargeem as gevolg van die water wat tydens die reaksie vorm. Onder die smeltpunt van ABF is die hoofreaksieprodukte LiF, AlF3, K2NaAlF6, en (NH4)2SiF6. (NH4)2SiF6 ontbind geredelik om ammoniak en gasagtige SiF4 te vorm. By laer temperature is die produkte kriolitioniet (Li3Na3Al2F12) and eukriptiet (LiAlSiO4). Die fluoriedhoudende vastestowwe is swak oplosbaar in water. Die mengsel moet met swawelsuur gerooster word, en daarna word die sulfate met water uitgeloog; 99% suiwer litiumkarbonaat word relatief maklik uit die waterige fase herwin.
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信