The development of a strategy for the facilitation of income-generating projects in rural communities: an insider account

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Anna-Marie Trollip
{"title":"The development of a strategy for the facilitation of income-generating projects in rural communities: an insider account","authors":"Anna-Marie Trollip","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52809","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die grondslae en ontwikkeling van 'n strategie vir \ndie fasilitering van inkomstegenererende kunshandwerkprojekte in landelike gemeenskappe word kortliks uiteengesit. Die uiteensetting berus op gegewens \nwat verkry is tydens twee opeenvolgende fases \nvan 'n navorsingsprojek in die Noordelike Provinsie \nvan die Republiek van Suid-Afrika. Drie projekte \nwat sonder, en drie wat onder die leiding van \neen of meer fasiliteerders gefunksioneer het, is in \ndie eerste fase van die navorsing bestudeer. Faktore \nwat doeltreffende funksionering inhibeer is geidentifiseer \nen die rol en funksie van projekfasiliteerders \nis ondersoek. 'n Aktiwiteitsmodel vir die fasilitering van inkomstegenererende projekte is op grond van die navorsingsresultate en aan die hand van die prestasiemodel van Blumberg en Pringle \n(1982; aangepas deur Robbins, 1993) ontwikkel. \nGedurende die tweede fase van die navorsing is \ndaar by die aktiwiteite van 'n inkomstegenererings - \nprojek in die Winterveldt naby Pretoria ingeskakel. \nDie eerstehandse insig wat so verkry is, is gebruik \nom die voorgenoemde aktiwiteitsmodel te verfyn. \nDaar is tot die gevolgtrekking gekom dat 'n ontwikkelingstrategie voorsiening moet maak vir die ontwikkeling van menslike hulpbronne en dat die \nkonteks waarbinne projekte funksioneer deurentyd \nin ag geneem moet word. Die doeltreffende funksionering \nvan projekte word deur velerlei sosiokultu - \nrele en ander faktore geinhibeer. Dit is ook noodsaaklik \ndat daar van owerheidswee inligtings - en \nander hulpstrukture geskep en in stand gehou moet \nword om mikro-ondernemings te ondersteun om \nwinsgewend te funksioneer.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"62 1","pages":"45-51"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52809","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6

Abstract

Die grondslae en ontwikkeling van 'n strategie vir die fasilitering van inkomstegenererende kunshandwerkprojekte in landelike gemeenskappe word kortliks uiteengesit. Die uiteensetting berus op gegewens wat verkry is tydens twee opeenvolgende fases van 'n navorsingsprojek in die Noordelike Provinsie van die Republiek van Suid-Afrika. Drie projekte wat sonder, en drie wat onder die leiding van een of meer fasiliteerders gefunksioneer het, is in die eerste fase van die navorsing bestudeer. Faktore wat doeltreffende funksionering inhibeer is geidentifiseer en die rol en funksie van projekfasiliteerders is ondersoek. 'n Aktiwiteitsmodel vir die fasilitering van inkomstegenererende projekte is op grond van die navorsingsresultate en aan die hand van die prestasiemodel van Blumberg en Pringle (1982; aangepas deur Robbins, 1993) ontwikkel. Gedurende die tweede fase van die navorsing is daar by die aktiwiteite van 'n inkomstegenererings - projek in die Winterveldt naby Pretoria ingeskakel. Die eerstehandse insig wat so verkry is, is gebruik om die voorgenoemde aktiwiteitsmodel te verfyn. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat 'n ontwikkelingstrategie voorsiening moet maak vir die ontwikkeling van menslike hulpbronne en dat die konteks waarbinne projekte funksioneer deurentyd in ag geneem moet word. Die doeltreffende funksionering van projekte word deur velerlei sosiokultu - rele en ander faktore geinhibeer. Dit is ook noodsaaklik dat daar van owerheidswee inligtings - en ander hulpstrukture geskep en in stand gehou moet word om mikro-ondernemings te ondersteun om winsgewend te funksioneer.
制定一项促进农村社区创收项目的战略:一个内部帐户
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信