Die rapportering van beserings in Meganiese Tegnologie-skoolwerkswinkels met die oog op die skep van `n geborgenheidsruimte vir die leerders

Q1 Arts and Humanities
Koers Pub Date : 2023-06-02 DOI:10.19108/koers.88.1.2549
Coenraad Jurgens, M. Smit, Johannes L. van der Walt
{"title":"Die rapportering van beserings in Meganiese Tegnologie-skoolwerkswinkels met die oog op die skep van `n geborgenheidsruimte vir die leerders","authors":"Coenraad Jurgens, M. Smit, Johannes L. van der Walt","doi":"10.19108/koers.88.1.2549","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Section 24 of the Occupational Health and Safety Act (85 of 1993) stipulates that all injuries in workshops must be reported. Technology teachers also have a legal duty under common law to report such injuries. Meticulous record keeping of accidents is one of the strategies that can be employed to prevent accidents, thereby creating a safe working environment. This article reports on the findings of an investigation using mixed research methods at 220 technical schools in South Africa that offer Mechanical Technology as a subject. The aim of the study was to quantitatively and qualitatively determine the current state of safety management in workshops in terms of the (lack of) reporting of injuries and of record keeping. The investigation showed that there is still a considerable degree of ignorance among the participating teachers about (adherence to) the prescribed reporting procedures of injuries and their record keeping. In light of this finding, it is recommended that Mechanical Technology teachers should become more aware of their legal obligations and responsibilities regarding the safety of the learners in the workshops. Such in-depth knowledge could also enable them to transform their workshops into safe spaces for their learners.\n\nAbstrak\nArtikel 24 van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid (85 van 1993) bepaal dat alle beserings in werkwinkels gerapporteer moet word. Tegnologie-onderwysers het ook volgens die gemenereg ʼn regsplig om sulke beserings aan te meld. Sorgvuldige rekordhouding van ongelukke is een van die maniere wat gebruik kan word om ongelukke te voorkom en sodoende ʼn veilige werksomgewing te skep. Hierdie artikel doen verslag oor bevindings van ʼn ondersoek waartydens gebruik gemaak is van gemengde navorsingsmetodes by 220 tegniese skole in Suid-Afrika wat Meganiese Tegnologie as vak aanbied. Die doel van die studie was om die huidige stand van veiligheidsbestuur in werkswinkels in terme van die aanmelding van beserings en die rekordhouding daarvan kwantitatief en kwalitatief te bepaal. Die ondersoek het getoon dat daar nog ‘n aansienlike mate van onkunde by die deelnemende onderwysers bestaan oor die voorgeskrewe aanmeldingsprosedures van beserings en die rekordhouding daarvan. In die lig van hierdie bevinding word aanbeveel dat Meganiese Tegnologie-onderwysers groter kennis behoort te dra van hulle wetlike verpligtinge en verantwoordelikhede ten opsigte van die veiligheid van die leerders in die werkswinkels. Sodanige verdiepte kennis behoort hulle ook in staat te stel om hulle werkswinkels te omskep tot geborgenheidsruimtes vir hulle leerders.","PeriodicalId":38057,"journal":{"name":"Koers","volume":"4 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-06-02","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Koers","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.19108/koers.88.1.2549","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q1","JCRName":"Arts and Humanities","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Section 24 of the Occupational Health and Safety Act (85 of 1993) stipulates that all injuries in workshops must be reported. Technology teachers also have a legal duty under common law to report such injuries. Meticulous record keeping of accidents is one of the strategies that can be employed to prevent accidents, thereby creating a safe working environment. This article reports on the findings of an investigation using mixed research methods at 220 technical schools in South Africa that offer Mechanical Technology as a subject. The aim of the study was to quantitatively and qualitatively determine the current state of safety management in workshops in terms of the (lack of) reporting of injuries and of record keeping. The investigation showed that there is still a considerable degree of ignorance among the participating teachers about (adherence to) the prescribed reporting procedures of injuries and their record keeping. In light of this finding, it is recommended that Mechanical Technology teachers should become more aware of their legal obligations and responsibilities regarding the safety of the learners in the workshops. Such in-depth knowledge could also enable them to transform their workshops into safe spaces for their learners. Abstrak Artikel 24 van die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid (85 van 1993) bepaal dat alle beserings in werkwinkels gerapporteer moet word. Tegnologie-onderwysers het ook volgens die gemenereg ʼn regsplig om sulke beserings aan te meld. Sorgvuldige rekordhouding van ongelukke is een van die maniere wat gebruik kan word om ongelukke te voorkom en sodoende ʼn veilige werksomgewing te skep. Hierdie artikel doen verslag oor bevindings van ʼn ondersoek waartydens gebruik gemaak is van gemengde navorsingsmetodes by 220 tegniese skole in Suid-Afrika wat Meganiese Tegnologie as vak aanbied. Die doel van die studie was om die huidige stand van veiligheidsbestuur in werkswinkels in terme van die aanmelding van beserings en die rekordhouding daarvan kwantitatief en kwalitatief te bepaal. Die ondersoek het getoon dat daar nog ‘n aansienlike mate van onkunde by die deelnemende onderwysers bestaan oor die voorgeskrewe aanmeldingsprosedures van beserings en die rekordhouding daarvan. In die lig van hierdie bevinding word aanbeveel dat Meganiese Tegnologie-onderwysers groter kennis behoort te dra van hulle wetlike verpligtinge en verantwoordelikhede ten opsigte van die veiligheid van die leerders in die werkswinkels. Sodanige verdiepte kennis behoort hulle ook in staat te stel om hulle werkswinkels te omskep tot geborgenheidsruimtes vir hulle leerders.
《职业健康和安全法》(1993年第85号)第24条规定,必须报告车间的所有伤害。根据普通法,技术教师也有报告此类伤害的法律义务。对事故进行细致的记录是预防事故的策略之一,从而创造一个安全的工作环境。本文报告了一项使用混合研究方法对南非220所提供机械技术作为学科的技术学校进行调查的结果。这项研究的目的是定量和定性地确定在工伤报告和记录保存方面车间安全管理的现状。调查显示,在参与调查的教师中,仍有相当程度的无知(遵守)规定的伤害报告程序和记录保存。鉴于这一发现,建议机械技术教师应该更加意识到他们在车间中对学习者安全的法律义务和责任。这种深入的知识还可以使他们将自己的讲习班转变为学习者的安全空间。[摘要][文献24][font =宋体][font =宋体][font =宋体](1993年8月15日),研究了国内外文献中存在的问题。技术分析人士认为,从天然气和天然气中提取能源是一件很困难的事情。Sorgvuldige recordhouhouvan ongelukke被认为是一种很有意义的东西,它可以被认为是一种很有价值的东西,它可以被认为是一种很有价值的东西。这是一项由220名来自南非的技术人员在南非进行的技术研究,该技术是由尼日利亚技术人员开发的。模具模具的研究是在模具模具的基础上进行的,在模具模具的基础上进行的,在模具模具的基础上进行的,在模具模具的基础上进行的,在模具模具的基础上进行的,在模具模具的基础上进行的,在模具模具的记录上进行的,在模具模具的质量上进行的。模具工艺师在模具工艺师的指导下,在模具工艺师的指导下,在模具工艺师的指导下,在模具工艺师的指导下,在模具工艺师的指导下,在模具工艺师的指导下,完成了模具工艺师的工艺流程。在《德国技术》杂志上,作者grotter kennis在《德国技术》杂志上发表了《德国技术》杂志上的一篇文章:《德国技术》杂志上的一篇文章。索达尼奇对肯尼迪的行为进行了全面的分析,他认为,在国家层面上,他认为,在国家层面上,他认为,在国家层面上,他是领导者。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Koers
Koers Arts and Humanities-Religious Studies
CiteScore
0.70
自引率
0.00%
发文量
6
审稿时长
12 weeks
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信