Consumer acceptability and salt perception of food with a reduced sodium content

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY
Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe
{"title":"Consumer acceptability and salt perception of food with a reduced sodium content","authors":"Mariloux Malherbe, C. Walsh, C. A. Merwe","doi":"10.4314/JFECS.V31I1.52833","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"3 1","pages":"12-20"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"33","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V31I1.52833","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 33

Abstract

Die doel van die studie was om te bepaal tot watter mate die soutinhoud van voedsel verlaag kan word, sonder om 'n betekenisvolle verandering in die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van 'n reeks tuisvoorbereide voedsels te veroorsaak. 'n Verteenwoordigende steekproef van die stedelike populasie in die Vrystaat (N=58) is gebruik, met ouderdom en ras as voorspellers. Affektiewe sintuiglike toetse is gebruik om die aanvaarbaarheid en soutpersepsie van vier geregte met varii?½rende natriumkonsentrasies (normale natriuminhoud; ongeveer een derde natriumverlaging en ongeveer twee derdes natriumverlaging) vas te stel. Die natriuminhoud is bepaal met behulp van voedselsamestellingstabelle en is bevestig met behulp van chemiese analise. 'n Herhaalde metings/multi-faktore ANOVA is gebruik vir data-analise en gepaarde t-toetse is aangewend om te toets vir beduidende verskille tussen die gemiddeldes. Die verskil in gemiddelde aanvaarbaarheid van die normale resep en die 1/3 natriumverminderde resep vir die saamgestelde gereg met 'n gladde tekstuur (groentesop) was nie betekenisvol nie (p=0, 59). Dieselfde bevinding is gemaak ten opsigte van die eenvoudige gereg met 'n growwe tekstuur (krummelpap, p=0, 14) en die saamgestelde gereg met 'n growwe tekstuur (beesvleisbredie, p=0, 47). In teenstelling het die 1/3 natriumverlaging van die eenvoudige gereg met 'n gladde tekstuur (kapokaartappels) die aanvaarbaarheid betekenisvol beinvloed (p Natriuminhoud kan met dertig persent verlaag word sonder om die aanvaarbaarheid van die meeste tuisvoorbereide geregte noemenswaardig te verminder. Dit is egter nodig om die sout-interaksie met ander sintuiglike komponente, sowel as die media waarin die natrium voorkom, in aanmerking te neem wanneer aanbevelings ten opsigte van natriumbeperkings gemaak word.
消费者对降低钠含量食物的接受度和盐的认知
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术官方微信