{"title":"Die kuns van die onvoltooide: die verwerking van trauma in die poësie","authors":"H. du Plooy","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3c1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Hierdie artikel handel oor die verwerking van trauma soos dit in die poësie tot vergestalting kom. ’n Oorsigtelike bespreking van navorsing oor die verhouding tussen trauma en skryf word gevolg deur uitsprake oor die rol en funksie van die poësie in die verwerking van trauma soos deur digters gesien. Daarna word voorbeelde van die weergawe van trauma in gedigte van geselekteerde Afrikaanse digters bespreek. Afgesien van die digters na wie daar slegs verwys word, word daar meer indringend na die gedigte oor trauma by Sheila Cussons, Joan Hambidge en T.T. Cloete gekyk. Die artikel is ’n poging om voorlopige merkers te vind van hoe die digters te werk gaan om traumatiese ervaring deur middel van die poësie te versag of te verwerk of ten minste daaroor te besin. Trefwoorde: Afrikaanse poësie; TT Cloete; Sheila Cussons; inperking; Joan Hambidge; persoonlike trauma; kollektiewe trauma; trauma; verwerking van die Covid-pandemie","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-10-04","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3c1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Opsomming Hierdie artikel handel oor die verwerking van trauma soos dit in die poësie tot vergestalting kom. ’n Oorsigtelike bespreking van navorsing oor die verhouding tussen trauma en skryf word gevolg deur uitsprake oor die rol en funksie van die poësie in die verwerking van trauma soos deur digters gesien. Daarna word voorbeelde van die weergawe van trauma in gedigte van geselekteerde Afrikaanse digters bespreek. Afgesien van die digters na wie daar slegs verwys word, word daar meer indringend na die gedigte oor trauma by Sheila Cussons, Joan Hambidge en T.T. Cloete gekyk. Die artikel is ’n poging om voorlopige merkers te vind van hoe die digters te werk gaan om traumatiese ervaring deur middel van die poësie te versag of te verwerk of ten minste daaroor te besin. Trefwoorde: Afrikaanse poësie; TT Cloete; Sheila Cussons; inperking; Joan Hambidge; persoonlike trauma; kollektiewe trauma; trauma; verwerking van die Covid-pandemie
摘要 本文论述了诗歌所表达的对创伤的处理。首先对创伤与写作之间的关系进行了类似奥西格特的讨论,然后阐述了诗歌在作家处理创伤过程中的作用和功能。接下来,讨论了在描写选定的非洲挖掘者时表现创伤的例子。除了提到的这些挖掘者外,还更深入地提到了希拉-库森斯、琼-汉比吉和 T.T. 克洛埃特对创伤的描述。这篇文章试图找到这些挖掘者如何通过诗歌或至少是贝辛来诗歌或处理创伤经历的初步标记。关键词非洲诗歌;T.T. Cloete;希拉-库森斯;遏制;琼-汉比吉;个人创伤;集体创伤;创伤;处理科维德大流行病