Die bevordering van loopbaanaanpassing en welstand vanuit ’n moderne bedryfsielkundige perspektief

Lené Ilyna Graupner, Lize Kriek
{"title":"Die bevordering van loopbaanaanpassing en welstand vanuit ’n moderne bedryfsielkundige perspektief","authors":"Lené Ilyna Graupner, Lize Kriek","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3a1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Doeltreffende talentbestuur verseker dat die potensiaal van personeel ontwikkel word sodat werknemers ’n optimale werkservaring kan beleef. ’n Goeie talentbestuurstrategie sluit in dat werknemerwelstand verbeter word deur op loopbaanontwikkeling te fokus. Bedryfsielkundiges is goed in organisasies geposisioneer om werknemers se loopbaanontwikkeling effektief te hanteer. Die loopbaankonstruksiebenadering van Savickas is ’n postmoderne beroepsvoorligtingbenadering ter verbetering van die funksionaliteit van beroepe. Hierdie teorie kan gebruik word om die loopbaanbestuurbehoeftes en -uitdagings van werknemers te ondersoek. Savickas se loopbaankonstruksieteorie, wat elemente van die loopbaanteorieë van Super en Holland en die psigoterapeutiese teorie insluit, is ideaal vir gebruik in die bedryfsielkundeprofessie. Die effek van die veranderende wêreld in die werkplek, wat met loopbaanbestuur verband hou, kan aangepak word deur Savickas se benadering te volg. Trefwoorde: bedryfsielkunde; beroepsvoorligting; lewensontwerpberading; loopbaanaanpassing; loopbaankonstruksie; talentbestuur; welstand","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"17 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-07","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3a1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Doeltreffende talentbestuur verseker dat die potensiaal van personeel ontwikkel word sodat werknemers ’n optimale werkservaring kan beleef. ’n Goeie talentbestuurstrategie sluit in dat werknemerwelstand verbeter word deur op loopbaanontwikkeling te fokus. Bedryfsielkundiges is goed in organisasies geposisioneer om werknemers se loopbaanontwikkeling effektief te hanteer. Die loopbaankonstruksiebenadering van Savickas is ’n postmoderne beroepsvoorligtingbenadering ter verbetering van die funksionaliteit van beroepe. Hierdie teorie kan gebruik word om die loopbaanbestuurbehoeftes en -uitdagings van werknemers te ondersoek. Savickas se loopbaankonstruksieteorie, wat elemente van die loopbaanteorieë van Super en Holland en die psigoterapeutiese teorie insluit, is ideaal vir gebruik in die bedryfsielkundeprofessie. Die effek van die veranderende wêreld in die werkplek, wat met loopbaanbestuur verband hou, kan aangepak word deur Savickas se benadering te volg. Trefwoorde: bedryfsielkunde; beroepsvoorligting; lewensontwerpberading; loopbaanaanpassing; loopbaankonstruksie; talentbestuur; welstand
从现代企业角度促进职业适应和福利
摘要 有效的人才管理可确保员工的潜能得到开发,从而使员工获得最佳的工作体验。良好的人才管理战略包括通过关注职业发展来改善员工福利。在组织中,管理层完全有能力对员工的职业发展进行有效管理。萨维卡斯的职业建构方法是一种后现代职业视角的方法,旨在提高职业的功能性。这一理论可用于研究员工的职业管理需求和挑战。萨维卡斯的循环职业生涯建构理论,包含了超级和荷兰的循环职业生涯理论以及后现代职业视角理论的要素,是职业生涯管理领域的理想选择。萨维卡斯的研究可以帮助我们了解工作场所中与环形结构相匹配的 "被动世界 "的影响。关键词:官僚主义;职业指导;职业规划;职业调整;职业建设;人才管理;福利
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信