Sosiale merkers van hoëkonflikegskeidings waarby kinders betrokke is

Carien Zeeman, Sufran Smith
{"title":"Sosiale merkers van hoëkonflikegskeidings waarby kinders betrokke is","authors":"Carien Zeeman, Sufran Smith","doi":"10.56273/1995-5928/2023/j20n3b9","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Professionele persone vind dat dit algemeen vir egpare is om destruktiewe gedrag en negatiewe gevoelens gedurende egskeiding te ervaar. Wanneer daar egter kinders betrokke is, is dit noodsaaklik om gevalle van moontlike hoëkonflikegskeidings te identifiseer. Hierdie ondersoek het beoog om sosiale merkers met betrekking tot hoëkonflikegskeidings te identifiseer sodat maatskaplike werkers wat spesialiseer in forensiese maatskaplike werk die hof van gepaste en verantwoordbare raad kan bedien. Die navorsers het van ’n kwalitatiewe benadering en beskrywende navorsing gebruik gemaak. Semigestruktureerde onderhoude, gebaseer op die literatuur se hipoteses van moontlike tekens van hoëkonflikegskeidings, is met maatskaplike werkers gevoer wat werk met kliënte betrokke in egskeidings met hoë vlakke van konflik. Die ingesamelde inligting is ontleed aan die hand van bestaande literatuur, waarna die bevindings dan forensiese maatskaplike werkers beter in staat mag stel om die moontlikheid van langdurige konflik te voorspel en daaropvolgend advies aan die hof te voorsien ten opsigte van die versorging van die kinders. Die navorsers het intrapersoonlike, interpersoonlike en eksterne faktore as sosiale merkers in gevalle van hoëkonflikegskeidings waar kinders betrokke is, geïdentifiseer. Vir die doel van hierdie ondersoek is daar van ’n doelgerigte, nie-waarskynlikheid-steekproefneming gebruik gemaak met ’n sneeubal-steekproefneming. Daar het 11 deelnemers aan semi-gestruktureerde onderhoude deelgeneem en data is tematies ontleed. Trefwoorde: egskeiding; forensiese maatskaplike werk; hoëkonflikegskeidings; kinders; sosiale merkers","PeriodicalId":509064,"journal":{"name":"LitNet Akademies","volume":"151 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2023-11-19","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"LitNet Akademies","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3b9","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Opsomming Professionele persone vind dat dit algemeen vir egpare is om destruktiewe gedrag en negatiewe gevoelens gedurende egskeiding te ervaar. Wanneer daar egter kinders betrokke is, is dit noodsaaklik om gevalle van moontlike hoëkonflikegskeidings te identifiseer. Hierdie ondersoek het beoog om sosiale merkers met betrekking tot hoëkonflikegskeidings te identifiseer sodat maatskaplike werkers wat spesialiseer in forensiese maatskaplike werk die hof van gepaste en verantwoordbare raad kan bedien. Die navorsers het van ’n kwalitatiewe benadering en beskrywende navorsing gebruik gemaak. Semigestruktureerde onderhoude, gebaseer op die literatuur se hipoteses van moontlike tekens van hoëkonflikegskeidings, is met maatskaplike werkers gevoer wat werk met kliënte betrokke in egskeidings met hoë vlakke van konflik. Die ingesamelde inligting is ontleed aan die hand van bestaande literatuur, waarna die bevindings dan forensiese maatskaplike werkers beter in staat mag stel om die moontlikheid van langdurige konflik te voorspel en daaropvolgend advies aan die hof te voorsien ten opsigte van die versorging van die kinders. Die navorsers het intrapersoonlike, interpersoonlike en eksterne faktore as sosiale merkers in gevalle van hoëkonflikegskeidings waar kinders betrokke is, geïdentifiseer. Vir die doel van hierdie ondersoek is daar van ’n doelgerigte, nie-waarskynlikheid-steekproefneming gebruik gemaak met ’n sneeubal-steekproefneming. Daar het 11 deelnemers aan semi-gestruktureerde onderhoude deelgeneem en data is tematies ontleed. Trefwoorde: egskeiding; forensiese maatskaplike werk; hoëkonflikegskeidings; kinders; sosiale merkers
与儿童订婚的社会标记
上市 专业人员发现,这通常被用来在监督过程中体验破坏性行为和负面情绪。然而,当涉及儿童时,有必要识别可能存在利益冲突的案例。这项研究的目的是找出与儿童贫困有关的社会标记,以便参与长期社会工作的社会工作者能够向法院提供适当和负责任的建议。这些调查人员采用了定性方法和 beskrywende 调查。根据文献中关于人类冲突可能迹象的假设,与社会工作者就与冲突程度较高的洪水客户的工作进行了半结构化维护。在现有文献的基础上,对收集到的信息进行了分析,分析结果可以使长期社会工作者更好地预测长期冲突的流动性,并随后就儿童的照顾问题向法院提出建议。调查人员发现,在涉及儿童的家庭冲突案件中,人内、人际和顺序因素是社会标记。该研究的目的是通过 "窥视式抽样 "来进行 "无风险抽样"。11 名参与者参与了半结构化维护,并对数据进行了分析。Keywords: egskeiding; forensiese maatskaplike werk; hoëkonflikegskeidings; kinders; sosiale merkers
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 求助全文
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
确定
请完成安全验证×
copy
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
右上角分享
点击右上角分享
0
联系我们:info@booksci.cn Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。 Copyright © 2023 布克学术 All rights reserved.
京ICP备2023020795号-1
ghs 京公网安备 11010802042870号
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:604180095
Book学术官方微信